Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tallie House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Tallie House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina B

Amazing stay.

Absolutely loved staying at Tallie House! The house is so stunning, very easy to find, and the location is simply lovely. The area was really safe and peaceful, and the rooms were really clean. Would absolutely recommend coming to stay here, completely worth the rates!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met vriende

It was amazing. The house at Tallie House was family-friendly, and the host was super friendly.

It was super amazing! The house at Tallie House was so family-friendly. We had no problems; everything went smoothly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique D
Saam met vriende

'n Goeie en lekker wegbreekkans.

Ons het ons tyd baie geniet. Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die huis is lekker ruim met 'n groot grasperk voor. Dit kan lekker in die somer gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornou R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornou R

Wonderlike wegbreek saam met familie.

Ons was daar vir 'n familiewegbreek en was 'n groot groep met kinders. Tallie House was als wat ons verwag het en meer. Die huis is ruim, goed toegerus en baie netjies. Dit is ook lekker naby aan die see en ons kon hom met springgety mooi hoor die hele tyd. Desiree was baie gasvry, tegemoetkomend en vriendelik en die administrasie het seepglad verloop. Ons sal vir seker weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met vriende

Die braai areas was bitter prakties.

Die grasperk het ons gebruik vir aktiwiteite, die ligging en spasie van die huis was perfek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gezila D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gezila D

Wonderlike huis by die see.

Ons was 'n groep van 7 volwassenes en 2 klein kindertjies. Tallie House wat meer as groot genoeg vir ons almal. Die vierde slaapkamer is 'n Nutec-geboutjie losstaande van die huis. Die huis is baie goed toegerus. Die kombuis is heerlik ruim. Daar is baie mooi see-uitsigte vanaf die boonste verdieping. Die kinders het heerlik op die grasperk gespeel terwyl ons op die stoepie ontspan het. Desiree is maklik bereikbaar per foon en help graag. Ons het heerlik vakansie gehou en kan Tallie House sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met vriende

Wonderlike plek om saam familie en vriende te bly.

Wonderlike plek en sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Augusta V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V

Fantasties gewees, pragtige, skoon huis, gerieflik geleë.

Ons was 'n groepie fietsryers wat vir 2 nagte daar oornag het. Wat 'n pragtige, netjiese, goed versorgde, huis. Alles wat mens nodig het onder 1 dak. Ideaal vir 'n groepie mense. Dankie Desiree vir jou tegemoetkoming en ook jou persoonlike touch met koffie, tee, ys ens. Ons sal baie graag in toekoms weer daar wil kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ridwaan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ridwaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and nice and clean place to stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theolene A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theolene A

Without doubt one of my favourite stays ever in Struisbaai/Agulhas.

We had three great evenings here, which obviously also added up to the wonderful experience. Thumbs up to the owner for extremely friendly and helpful service, a true sample of excellent hospitality! The house is equipped with literally everything you need and more makes you feel like home away from home. The guys went fishing as the beach was walking distance from the house. The children enjoyed the outdoors as well as the indoors. Would recommend this place to anyone, perfect for a relaxing breakaway with family or friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tallie House se terugvoer

Wow, baie dankie vir jou mooi woorde. Dis 'n riem onder die hart vir my en my span. Ons hoop om julle weer te sien.

Tallie House
Julia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P

Excellent accommodation for a large family.

Perfect getaway for large family or group with all you need for a great break in any kind of weather. View, proximity to the ocean, DSTV, separate suites and privacy per family makes this ideal. The perfect base from where to explore the southern most tip of Africa. Friendly and hands on host. House was spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne R
Gesin met klein kinders

Sal nie weer 'n ander huis as Tallie House huur nie.

Ek was verantwoordelik om 'n familie naweek te reël vir vier gesinne met kleuters en babas en was redelik op my senuwees. Op die ou end kon die groep nie ophou praat oor die lekker huis nie. Die lekkerste leef- en kuierhuis. Ons het dit verskriklik geniet en sal nie weer 'n ander huis as Tallie House huur nie. Die eienaar is die vriendelikste persoon, sy het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ons is reg. Al wat ek kan sê is dankie. Dit was regtig 'n wonderlike naweek in 'n wonderlike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tallie House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Bly.ons harde werk pluk die vrugte. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Julle was wonderlike gaste.

Tallie House
Frikkie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met vriende

Verblyf was gerieflik. Genoeg spasie.

Ons verblyf by Tallie House was baie lekker. Vanaf die bespreking gedoen is het al die kommunikasie en reëlings vlot verloop. Ek het geen klagtes nie. Die huis is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 70, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTtF2bwaEcH2hdJXk3C4oJ5zlM14ZMxc5Smq1NPtkNzXxmAUR3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14) 13 5 1 5 70 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.822459196832 20.023854564803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem