Bettysbaai Akkommodasie by Te Moana | LekkeSlaap
+40

Te Moana

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Te Moana
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let daarop dat gedeeltes van die villa via trappe bereik word, en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is nie parkeerplek in die motorhuis nie.
Gaste word versoek om al die bepalings en voorwaardes te aanvaar wat deur die instansie voorsien word met bespreking.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQwduXOFMWL6B8sJ37lTz6nnCBBjqymnpdCnt67myRCk1bNwiSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 000  per nag (plek vir 16) 1 5 1 5 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.355651 18.9363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za