Port Owen Akkommodasie by Teddy's Oase | LekkeSlaap
+9

Teddy's Oase

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabethrylaan 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Teddy's Oase is in Velddrif geleë en is 'n gemaklike en gemeubileerde woonstel vir 'n groep of 'n gesin van 6.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Dubbelslaapbanke is in die leefarea beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolf, 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en die nodige toebehore. 'n TV met DStv en 'n DVD-speler is in die woonstel beskikbaar en daar is ook braaigeriewe.

Parkeerplek onder 'n net agter 'n toesluithek is ook beskikbaar. Teddy's Oase is net 800 m van die marina af en net 'n entjie se ry vanaf Laaiplek-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Teddy's Oase sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Teddy's Oase
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elizabethrylaan 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Teddy's Oase het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabethrylaan 8, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNDRiMmNhLWZiODMtNDZmMy1iNjQ4LWQ3ZjVmMWFlOTI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 42 5 1 5 8 Elizabeth Drive Velddrift 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.782462444525 18.153751194477
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za