Terra Bianca

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Terra Bianca Gastehuis is gele/ op die oewer van die Grobbelaarsrivier, en spog met uitsigte oor Oudtshoorn en die majestueese Swartberge. Gaste wat hier tuisgaan sal hulself verlustig in een van die mooiste uitsigte oor Oudtshoorn.

Die suites is ruim en individueel versier. Die dekor is elegant en tydloos en afgerond met Suid-Afrikaanse kuns. Al die suites het aparte ingange en loop uit na die pergola met privaat sitplek.

In die suites is daar 2 enkelbeddens, eie sitkamer, kluis en japonne. Verder is daar ook lugversorging, yskassie, tee- en koffiegeriewe, internet en ontbyt is ook ingelsuit.

Die pragtige ontwerpte tuin omring die eiendom. Gaste kan heerlik ontspan in die Victoriaanse swembad of skemerkelkies geniet op 1 van die 2 dakstoepe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Terra Bianca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za