Kookrus Akkommodasie by The Angel River Villa | LekkeSlaap
+42

The Angel River Villa

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6 , Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Angel River Villa is in Meyerton en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het ook 'n TV met OpenView-kanale en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Angel River Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoogenhoutstraat 6 , Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Gaste dink The Angel River Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kookrus Meyerton Gauteng
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6 , Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za