Kookrus Akkommodasie by The Angel River Villa | LekkeSlaap
+42

The Angel River Villa

9 resensies
Selfsorg
Woonstel 1 en 2
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n TV met OpenView-kanale en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Koffie, tee, suiker, melk en toiletware word voorsien, asook linne en handoeke. Handdoeke word daagliks vervang. Daar is ook kombuisvadoeke. Gaste kan hul visstokke saambring. Daar is 'n snoekertafel, braaigeriewe en toiletgeriewe by die rivier. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die privaat woonstel het slaapplek vir 4 en het 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas, ketel, koffie, suiker en melk. Die woonstel het 'n TV met Openview DStv. Linne, handdoeke en vadoeke word voorsien. Daar is 'n braai-area langs die rivier. Gaste kan hul visstokke saambring. Daar is ook 'n snoekertafel en badkamergeriewe langs die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6 , Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za