Kookrus Akkommodasie by The Angel River Villa | LekkeSlaap
+42

The Angel River Villa

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Angel River Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marie S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik daar, so mooi en rustig!

Het net oornag daar, maar dit was deur en deur die geld werd.

Susan S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Rustig en lekker ontspannend.

Stil en rustig, kan lekker stap daar. Loopafstand na rivier. Lekker onderdakgeriewe met 'n braaier, genoeg tafels en stoele. Naby die hoofpad maar so rustig waar ons tuisgegaan het en hoor glad nie voertuie en enige geraas nie. Winkels naby indien nodig.

Leonora E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora E
Saam met vriende

Was baie netjies en skoon.

Die gas was klaar, so die aand toe kon ons nie stort nie. En sou dit meer waardeer het as hulle saam ons gestap het om ons te wys waar die eenheid is.

Jeffrey K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly reception by owner.

Owners were always at hand to assist with any of our needs and could provide information about their establishment. The ambiance and functionality of the venue assisted in providing us with ideas for our group visits and strategic retreats.

Past Pieter R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Past Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So short but so fantastic.

Wonderful place, will be back for longer stay.

The Angel River Villa's terugvoer

Baie dankie julle pragtige mensies. So bly THE ANGEL RIVER VILLA !! ons trots. En saam julle maak dit ons ook 'n beter span! Kyk uit vir julle!

The Angel River Villa
Gustav V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue and super friendly service.

Pet friendly with huge space, immaculate garden right down to the river.

The Angel River Villa's terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. The Angel River Villa is ons trots en die gaste soos u maak ons plekkie sprankel.

The Angel River Villa
Valerie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Beautiful and peaceful surroundings to renew and strengthen yourself before you go back to all your loved ones and be strong for them.

The Angel River Villa's terugvoer

Baie dankie julle si bky julle het dit geniet. The Angel River Villa is ons trots en my gaste wil ek net gelukkig sien!!! Sien uit om julle weer te sien!!! Ons verbeter nogsteeds!! Dingetjies en maak gemaklik oral!!! Thanks

The Angel River Villa
Nthaby R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthaby R
Saam met eggenoot / lewensmaat

My hubby and I had so much fun. The place is comfortable. I wish there were more pots as they only supplied one pot and one pan.

The place is peaceful and extremely beautiful. The owner's hospitality is out of this world.

The Angel River Villa's terugvoer

Thank you for visiting The Angel River Villa. No problem, we will definitely be looking to this matter. We are glad to see you enjoy the time with us. We also enjoy your company like to see you again.

The Angel River Villa
Audrey S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons was baie beïndruk met die netheid en vriendelike diens.

The Angel River Villa's terugvoer

Baie dankie julle, ons het julle net so geniet julle Pragtige mense. Ons probeer al ons gaste net gelukkig te hou THE angel River Villa is ons trosts. Hoop om julle weer te sien !!! THANKS!!!!

The Angel River Villa
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6 , Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za