Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bay Lodge is in Gansbaai, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na gerieflike verblyf waar jy kan ontspan en die natuur kan geniet.

Dié lodge het 4 pragtig gemeubileerde kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, plafonwaaier en 'n privaat balkon met buitesitplek en pragtige uitsig oor Walkerbaai.

Die huis het 'n gastesitkarea met sekere satelliet-TV-kanale, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n lieflike uitsig oor die baai met Hermanus en Hangklip in die verte.

Daar is 'n pragtige grasperk en tydens die somer kan 'n bootvaart vir walvis- en withaaikyk gereël word.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Ligging

  • Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065376004ce977d49b1c705979928e81abfa09fb81361c574172ce96d364a1f6b4e85921261506ecdfd33ad637b7f68824b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 15 Birkenhead Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.563285840447 19.354015457671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem