Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bohemian Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mirko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Bohemian Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sarel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, ruim en gemaklik, vriendelike diens en hulpvaardige personeel.

Ons was in Kaapstad vir 'n konferensie en na lang dae uit was die akkommodasie 'n lafenis. Die kamer was skoon en netjies met meer as genoeg sitplek. Die bed en kussings was baie gemaklik. Die gratis WiFi het handig ingekom vir streaming. Die kamer het uitgekyk op 'n baie besige pad, alhoewel dit is somer, en die ekstra staanwaaier se gesuis het die padlawaai uitgeskakel. Die enigste negatief was die TV - die kanale wat daar was het soveel sneeu gemaak dat ons dit afgesit het. Geen DSTV nie, en nie 'n "smart" TV sodat ons YouTube of Netflix kon kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namar-weg 29, Sanddrift, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31106999c251240603cd2aca033cdb9447965c406b46f87abc8ed6e3378bbbf4bae1cf0e37ae72467ad9a2861b52c173c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 29 Namar Road Sanddrift 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8815246 18.511603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem