Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boudoir

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Isolde Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Boudoir
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alta S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees aangenaamste verblyf.

Die beste verblyf eenheid in Riebeek-Kasteel. Groot eenheid met alles wat jy benodig en stap afstand na alle restaurante en winkels.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Boudoir is baie sentraal.

The Boudoir is bo 'n lekker winkel wat verskeie wyn verkoop en is loopafstand na soveel ander winkels wat die mooiste goedtjies verkoop. Al sit jy op jou stoepie is dit tog so lekker om soveel mense te sien wat die Riebeek Kasteel saam met jou geniet. Die verblyf is pragtig en is fantasties. Ons sien julle weer baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Die Here Seën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ceec02a618f909c683743f59c8c88208c319534bc4ef13133693864d472c590fbcbb3e1a4813f0a8c346cf6366c8459793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 32 Main Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383502913586 18.896279313492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem