The Boulders
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magrietha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
The Boulders se terugvoer
Liewe Skupper gesin
Dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons was verbaas toe julle weg is om te sien hoe netjies julle agtergelaat het.
Ons het gewonder of julle ooit ingewoon het!
Baie dankie vir die netjiese teruggee van die eenheid.
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf.
The Boulders se terugvoer
Dit was vir ons 'n plesier om Stephan en gesin as gaste by The Boulders te hê.
Coenie W - Sep 2023
Algehele gradering
The serene and tranquil atmosphere inside are echoed by the almost ethereal view of the lagoon.
Lees meerThe Boulders se terugvoer
Hallo Coenie & Paula
Baie dankie vir julle kuier by The Boulders.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Ons waardeer julle mooi resensie en hoop om julle gou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Wim + Magriet Kruger
Carol D - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning.
Lees meerThe Boulders se terugvoer
Baie dankie Carol. Julle 4 het lag en sonskyn in ons huis ingebring.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom