Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magrietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Boulders
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was die beste. Rustig, skoon, veilig en 'n vriendelike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders se terugvoer

Liewe Skupper gesin

Dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons was verbaas toe julle weg is om te sien hoe netjies julle agtergelaat het.

Ons het gewonder of julle ooit ingewoon het!

Baie dankie vir die netjiese teruggee van die eenheid.

The Boulders
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Gesin met tieners

Mooi, netjiese verblyf.

Baie lekker gekuier. Mooi en netjiese verblyf met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om Stephan en gesin as gaste by The Boulders te hê.

The Boulders
Coenie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The serene and tranquil atmosphere inside are echoed by the almost ethereal view of the lagoon.

Wim and Magriet has caused an oasis of tranquility in their home with their unique art and the atmosphere they created. The sweeping view moving from the pool down the hill to the lagoon makes you just stop and sit there for a while. Mixed in with the closeness of the nature that is still central to the Boulders it was a little of everything. Two genuine souls that created a genuine experience. Thanks for showing us your most treasured art. It is truly something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders se terugvoer

Hallo Coenie & Paula

Baie dankie vir julle kuier by The Boulders.

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.

Ons waardeer julle mooi resensie en hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelike groete
Wim + Magriet Kruger

The Boulders
Carol D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons is baie tevrede met alles by The Boulders. Die huis kan jy deur 'n ring trek. Netjies en goed toegerus. Selfs tydens loadshedding was ons gerus en die WiFi was aan teen volspoed. Ons het ons kuier terdeë geniet. Baie dankie aan Wim en Magriet vir jul gasvryheid. Ons het meer as welkom gevoel en was goed ontvang. Julle is tops. Ons het die naweek vreeslik geniet. Die gastehuis is baie goed ingerig en privaat met al die bykomstighede wat benodig word vir 'n vinnige wegbreek. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Boulders se terugvoer

Baie dankie Carol. Julle 4 het lag en sonskyn in ons huis ingebring.

Ons sien uit om julle weer te ontvang.

The Boulders
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc97a52c59bf53e39ed12ba2567644eb36a429e0d79215663fecf62e2707fdea819ea03c248290193f2daf9f77151b260ad6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 65 Tortillis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.097890378363 18.043685134393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem