The Boulders
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Boulders is in die bekoorlike dorpie Langebaan geleë en bied gerieflike oornag- en semi selfsorgverblyf. Hierdie toevlugsoord is perfek vir 'n klein gesin, vakansiegangers of sakereisigers. Dit word deur natuurlike prag omring en bied die mooiste uitsig oor die strandmeer, Schaapen-eiland en Saldanha-hawe. Boonop strek daar 'n lowergroen strook wat met wild wemel by die voorstoep verby.
Dié verblyf spog met 3 gerieflik gemeubileerde en suite-eenhede. Dit bied luukse gerief en knus beddens met sagte duvets en skoon linne. Privaat ingange verseker privaatheid en gerief vir alle gaste. Boonop het die eenhede gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kombuisie.
Die stoep is 'n rustige omgewing met 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Boonop is die eiendom naby die dorp en perfek vir stap- of bergfietsuitstappies.
Langebaan spog met 'n wye verskeidenheid gewilde restaurante, 'n winkelsentrum en veilige swemstrande. Langebaan is een van die gewildste vlieërbranderrybestemmings ter wêreld. Dit bring 'n kosmopolitiese gevoel na die Weskus.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magrietha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 12
Ligging
- Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Boulders het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortillissingel 65, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom