LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bungalow of Boggomsbaai | LekkeSlaap
+28

The Bungalow of Boggomsbaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 19E, Boggomsbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Bungalow of Boggomsbaai is op die strandfront in Boggomsbaai en bied gerieflike vakansieverblyf aan vriende en familie. Gaste kan 'n see-uitsig vanuit hierdie vierslaapkamerhuis geniet.

Daar is 2 tuinkamers, 2 seefrontkamers, 3 badkamers, asook leefareas op albei verdiepings. Daar is 'n koninggrootte-bed in een slaapkamer en 'n koningingrootte-bed in 'n ander kamer. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die huis het ook binnebraaigeriewe en 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n see-uitsig.

Boggomsbaai is 'n baie klein dorpie met bitter min infrastruktuur. Die naaste winkelsentrum, Heiderand Mall, in Mosselbaai, is 29 km ver, so gaste moet asb. al hulle kos, hout en essensiële items saambring. Die lieflike strand is stapafstand van die huis af. Gaste moet hul eie vervoer hê aangesien George se lughawe 65 km ver is en Kaapstad Internasionale Lughawe is 363 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bungalow of Boggomsbaai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Oyster-rylaan 19E, Boggomsbaai, 6505, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 19E, Boggomsbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e063214809f0708a4fb6c4e260876f5e6b36e0bca82a29152ccbc011de334de7fbd8136773fd7e4c5e37ac26ada6d432fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 19E Oyster Drive Boggomsbaai 6505 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.265342424886 21.913941843174
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!