The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtige verblyf.
Adri-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut uniek en stunning! Diep rus.
Sanet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie rustig en verblyf baie netjies en keurig ingerig.
Carli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Positive feedback like yours means a lot to us. It helps us know that we're on the right track and motivates us to keep providing exceptional experiences for our guests. Thank you.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Stephanie V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi setting, gerieflik, skoon en smaakvol.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Sien julle vir die familie wegbreek.
Engela K - Nov 2023
Algehele gradering
Die padstal se kos was uitstekend.
Sandy D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasies.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Alphie D - Jun 2023
Algehele gradering
Warm en gesellig.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom.
Sonja N - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, goeie geriewe, voorbereid vir beurtkrag, troeteldiervriendelik.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Altyd lekker met julle by ons.
Groete
Die Cabin Gasteplaas
Rikus G - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekkend
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Hopelik sien ons julle vinnig weer.
Udine B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, binne en buite.
Heather H - Mei 2023
Algehele gradering
The Cabin Rustic hosts were incredibly warm and helpful regarding our time - organising superb salads and buying food on our behalf (we were driving from Kruger to Western Cape).
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Pierre D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas met plaas lewe reg voor jou stoep. Heerlik gekuier om die vuur in die aande en geluister na die naggeluide.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker met julle op ons plaas. Hoop om julle weer vinnig te verwelkom.
Mark S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies, en mense baie vriendelik.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Mark. Hoop om julle weer vinnig te verwelkom.
Stefan V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig die mooiste omgewing, regte plaas atmosfeer.
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Stefan en Hestelle. Dit was vreeslik lekker om julle pragtige gesin te kon huisves oor kersfees.
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom