Elarduspark Akkommodasie by The Cherry Place | LekkeSlaap
+8

The Cherry Place

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 660 Chlorite Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cherry Place is 'n ruim ateljeewoonstel, gerieflik geleë na aan die R21- en N1-snelweë, Hoërskool Waterkloof en verskeie hospitale in Pretoria-Oos. Hierdie woonstel bied 'n privaat en veilige plekkie in 'n stil en rustige woonbuurt. Die eenheid is in die eienaar se tuin geleë en kan op 'n daaglikse, weeklikse of maandelikse basis gehuur word.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv Explora. Hierdie eenheid het geen kookgeriewe nie en beskik slegs oor 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Onbeperkte WiFi en daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit. Wasgoeddiens is opsioneel.

Cherry Place is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat Pretoria besoek. Die gesellige kaggel beloof om gaste in die winter lekker warm te hou en in die somer kan gaste in die swembad baljaar. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Cherry Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 660 Chlorite Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink The Cherry Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 660 Chlorite Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZmRiNThmLTY3NzAtNGI0NC05OWFjLTgzYzVhMDM2ZjEwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 660 Chlorite Street Elardus Park 0181 Gauteng 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -25.841340064009 28.264761571758
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za