The Clarens Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge op die veilige Clarens Golf and Leisure Estate waar dit as eeue-oue klip skaapskuur geheel en al omskep is in luukse selfsorg-verblyf wat 'n uitsig oor die groot tuin met voëls bied.
The Clarens Country House bied 4 en suite-selfsorgwoonstelle: Die Bosman, Ouhout en Wildeals Suites het elk ’n veranda/sonkamer omring deur glas, met golwende grasperke en 360° uitsigte terwyl die Shepherd's Loft 'n aparte, privaat suite is wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek. The Clarens Country House is 5 minute se stap vanaf die dorpsplein, wat oor van die beste inkopiegeriewe, restaurante en kunsgalerye in die land beskik.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Clarens Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat