Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Coach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Moira H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het so welkom daar gevoel. Dit was 'n heerlike ervaring.

Vriendelike ontvangs, kamer gerieflik en lekker skoon. Ontbyt uit die boonste rak! Algemene ervaring was baie lekker en sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Uitstekende personeel.

Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam, die ontvangs was onverbeterlik, die kamers baie skoon. Ontbyt was heerlik! Parkering nogal 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Coach House se terugvoer

Hi Annette

Baie dankie. Dit was aangenaam om u te ontmoet. Ons is baie bly julle kon lekker kuier. Kom bly gerus weer by ons indien u Franschhoek weer kom besoek.

Vriendelike Groete
David & Jenny

The Coach House
Beaulah D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer bespreek.

Die gasheer en -vrou se diens is puik. Vriendelik en laat mens welkom voel. Hulle het ekstra moeite gedoen en oproepe gemaak om ons te help om 'n shuttle diens te kry. Ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Coach House se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jy en jou vrou het jul verblyf geniet. Ons sien uit na die geleentheid om u weer te akkommodeer.

Beste Wense
The Coach House Span

The Coach House
Carel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles was perfek, het baie lekker gebly. Personeel loop die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Coach House se terugvoer

Geagte Carel

Ons is so bly julle het die verblyf. geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ons hoop om weer die geleentheid te kry om julle te verwelkom.

Beste wense en groete.
The Coach House Team

The Coach House
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb474de81c8d3f8869002cce396353ade57f75c2370bcc4442cc8a59a36f128aec3e60fa1e9bc57a987499302a27da294b94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 683 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Dirkie Uys Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9130373 19.1230431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem