LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage | LekkeSlaap
+28

The Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage bied eksklusiewe en veilige tweeslaapkamerwoonstel. Dit is perfek vir 'n gesin 4, of 'n paartjie wat smag na 'n romantiese wegbreek. Dit is geleë in die prentjiemooi en historiese dorpie, Vredenburg, en dit is na aan sy bure: Langebaan, Paternoster en St Helenabaai. Dit is rustig en stil en ideaal geleë in die inkopie-deel van die dorp, slegs 10 minute se ry vanaf al die omliggende vissersdorpies.

Die pragtige selfsorgkothuis het 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 'n kamer met 'n dubbelbed. Dit maak oop op 'n klein area met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n klein braai. Die kothuis het 'n kombuisie met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Daar is ook 'n TV met DStv en daar is WiFi. Die perseel is veilig met elektriese omheining, persoonlike afstandbeheerde toegang en privaat parkeerplek.

Daar is 'n wasmasjien, 'n ten volle toegeruste kombuis, parkeerplek op die perseel, sjampoe en basiese benodigdhede. Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam. Van ons veiligheidsmaatreëls sluit in: 'n noodhulpkissie en 'n brandblusser.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir The Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNTk3ZjNjLTU4MTUtNDczMy1hNGNlLTFhZGNkMjllNjFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 19 Kerk Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.903379968154 17.987865954638
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!