Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Cottage is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie De Rust in die Klein-Karoo. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of klein gesinne wat 'n wegbreek buite die stad soek.

Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stoep is die ideale plek om 'n koppie koffie te drink en buite is daar 'n vuurput, veerpyltjiebord en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Meiringspoort-pas is net 'n paar minute ver en hiér kan gaste die waterval besoek, die natuurskoon inneem en die vrede van die Klein-Karoo ervaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 4

Ligging

  • 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 1, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c5bf99c2676cf4459baca4af34759cd15f2d984fc8da444a3b6dab5a74b1cc48892b9d499756b2460f3931a0c14b95d804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490325636483 22.532989305725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem