Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
La-Toyah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Nadia V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Henk S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigge, plattelandse gevoel. Ruim kamers, goeie restaurant op die perseel.
Elisma K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Lizanne L - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Linette R - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies.
Alicea O - Sep 2017
Algehele gradering
Salige wegbreek waar kliëntediens van bostaande gehalte is.
David T - Apr 2017
Algehele gradering
Best breakfast in a long time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste ontbyt in 'n lang tyd.
TV het nie die beste beeld gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jo-mari R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie en goed geleë.
Leticia P - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles was net reg. Dankie.
Pieter V - Feb 2016
Algehele gradering
Sal teruggaan.
Theuns V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker, baie dankie.
Riëtte B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegkomkans.
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom