Graskop Akkommodasie by The Country Manor | LekkeSlaap
+20

The Country Manor

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufeesstraat 35, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

The Country Manor is 'n plaasstyl huis in Graskop. Die dorp vorm die deurweg na die Panoramiese Roete wat bekend is vir bekende besienswaardighede soos die Blyderivierspoort, Bourke's Luck Potholes, God's Window, Drie Rondawels en talle watervalle. Met 'n wonderlike samesmelting van ontspannings- en avontuur-doendinge maak Graskop die perfekte wegbreek van die stad af.

Die huis het slaapplek vir 6 het beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is stort- en badgeriewe in die huis.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die huis het ook 'n vermaaklikheidskamer.

Slaapplek

’n Bespreking by The Country Manor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir The Country Manor
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Eeufeesstraat 35, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink The Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufeesstraat 35, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUstPQfVJIE1p49VLW5GEY7xuITl97JjMdfmOzycm6IRT1sPSzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 35 Eeufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.932257025719 30.835353323908
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za