LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cowshed | LekkeSlaap
+27

The Cowshed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cowshed is halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom geleë, waar die Hoëveld eindig en die Laeveld begin. Dié plaas bied gerieflike selfsorgverblyf in die Cowshed House, die Farmhouse, die Boarding House en die Honeymoon Tent.

Die plaas is in die Steenkampbergreeks geleë en is ideaal vir geleenthede, troues of naweekwegbreke. Cowshed House is ontwerp rondom 'n sentrale leef- en kuierarea en bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis is langs 'n dam geleë en het 'n uitsig oor 'n vlei. Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis en bied slaapplek aan 7 gaste. Die Farmhouse het 'n groot stoep waar gaste heerlik kan ontspan.

Die Boarding House het slaapplek vir 16 gaste in 8 dubbelkamers. Dit is ideaal vir groot groepe en bied gemeenskaplike areas vir lekker saam kuier. Die Honeymoon Tent is 'n luukse tent-suite op 'n houtdek met 'n uitsig oor een van die skilderagtige damme.

Organiese en plaasvars-groente word op die plaas gekweek en verseker dat gaste se geleenthede, troues of naweekwegbreke volhoubaar is deur groente en kruie direk van die span na die tafel te bestel. Die Cowshed is 'n plek waar gaste hulle skoene kan uitskop en waar daar in elke behoefte voorsien word met sjarme en toewyding van die span.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9977d0ae1fc67a96a3479bec5b4c5e26b2e51853d4aabd791718c9f3638ef94fd7f706f02b1ce2be8d5c26690477415a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) Wilsonia Farm, Rietfontein Road Off R36 to Machadodorp 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.280113449843 30.365738868713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!