Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cowshed

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Cowshed House
Selfsorg
The Farmhouse
Selfsorg
The Boarding House
Selfsorg
The Honeymoon Tent
Selfsorg
Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, goed gemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9977d0ae1fc67a96a3479bec5b4c5e26b2e51853d4aabd791718c9f3638ef94fd7f706f02b1ce2be8d5c26690477415a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Wilsonia Farm, Rietfontein Road Off R36 to Machadodorp 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28007464446 30.365698635578