The Cozy Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cozy Room is 'n rustige eenheid op die eienaar se perseel in die hartjie van Clanwilliam wat sy naam gestand doen en knus, verwelkomende verblyf bied. Of jy nou 'n alleenreisiger of 'n paartjie is, hierdie kamer beloof gerieflike en huislike verblyf.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het genoeg kasspasie, lugversorging en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Die eenheid is in 'n pragtige omgewing naby die Cederberge geleë. Gaste kan die unieke rotsformasies van die Cederberg-wildernisgebied verken, 'n al langs die skilderagtige Clanwilliamdam ry, of hulself in die kulturele erfenis van die bekoorlike dorp verdiep.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cozy Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ulma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 5
Ligging
- Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18