LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Crooked Forest | LekkeSlaap
+68

The Crooked Forest

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë en ideaal vir reisigers, besoekers en oornaggaste.

Daar is 4 eenhede wat elk bestaan uit 1 slaapkamer met 'n ontbythoekie, kombuisie en 'n moderne en suite-badkamer. Die kamers het 'n koninggrootte- en dubbelbed onderskeidelik en 'n TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Die kombuisie het 'n opwasbak, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en breekware, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n handewasbak, toilet en stort.

Veilige onderdak parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die tuin is oorgroei met plante en privaat hoekies wat gaste geleentheid gee om rustig agteroor te sit en 'n koppie tee geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir The Crooked Forest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink The Crooked Forest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm4XFNL0K6lMizSZ8NUTZju6eVKF7DruuwB3W3re3WJiZTB4jkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 19 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.687949 28.195827
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem