The Cullinan Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cullinan Inn is 'n bekoorlike gastehuis in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos van Pretoria in Gauteng. Die dorp is bekend vir die Cullinan Diamantmyn. Daar is 'n verskeidenheid doendinge, soos warmlugballonvlugte, perdry, diamantmyntoere en wildritte in die omgewing.

Verblyf word in 2 standaard gastekamers vir 2 gaste elk aangebied. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en daar is veilige parkeerplek.

Cullinan het 'n wye verskeidenheid doendinge vir natuurliefhebbers. Gaste kan valskermsweef oor die kloof, perdry, abseil, mikrovliegtuie vlieg, voetslaan, wildritte doen, Bongo-dromsessies bywoon, boogskiet of in die bos braai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cullinan Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za