Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Daiquiri Shaq

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Daiquiri Shaq-ateljees is aan die Weskus se skiereiland aan die bopunt van Patrysbergheuwel in St. Helenabaai geleë. Dit het 'n panoramiese see-uitsig en hierdie ongekunstelde area is op 'n ongerepte kleinhoewe. Dit is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat van die stad se geraas wil ontsnap.

Daar is 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke ateljee het 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook 2 privaat stoepe met 'n unieke uitsig oor die see waar die son soggens opkom en saans weer sak. Die eenhede het braaigeriewe en gaste het toegang tot die McArthur Park-boma wat 'n gemeenskaplike kuierarea op die kleinhoewe is. Gaste kan daar braai of die vuurput gebruik. Gaste het ook toegang tot 'n klein gimnasium.

Stil en rustige staptogte met mooi uitsigte is aan die orde van die dag en geriewe soos kroeë, restaurante en ander aktiwiteite is in die nabygeleë omgewing beskikbaar in dorpe soos St. Helenabaai, Paternoster, Port Owen en Velddrif.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Daiquiri Shaq
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 7

Ligging

  • Vasco da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Daiquiri Shaq het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d0224f65f82011933a2bcd338505a956d2ac5f5e6418d14ebe686ef229dcd5728e069b10ec7be0716358ce4e0814f16832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 14 Vasco da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7561623275 18.00012942314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem