Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 26

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Docklands
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Moritz F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moritz F
Besigheidsreis

Awesome, safe location.

Aircon in bedroom was a bit weak. Roof terrace is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, secure, and relaxing.

A fantastic getaway in a perfect location, would definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicosha K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicosha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very satisfied with the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Baie fun gehad en loopafstand van V & A Waterfront.

Ons het baie van die plek gehou en het regtig dit vreeslik baie geniet, maar die storte was nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Was rerig die moeite werd.

Die Kaap bly maar een van die mooiste toerisme-aantreklikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Hi Anthony,
Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Ons sien uit daarna om weer vir julle the akkommodeer.
Groete
Leanie

The Docklands
Adéle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, great location!

The unit was absolutely lovely, stylish and had everything we needed. We woke up every morning and could see the mountain in all its glory. It's location is the bonus. So central. Walking distance to many restaurants and shops and by car you every where within a few minutes. The staff were always checking in and we received great service. Worth every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Dear Adele,
Thank you very much for the review. It was lovely hosting you and we would love to welcome you back to Cape Town.
Have a great day,
Leanie

The Docklands
Natalie A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A
Enkelreisiger

The apartment was cosy and comfortable - a real home away from home.

A most enjoyable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome

Mooi uitsig en 'n "rooftop pool".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

The Docklands
Leatitia R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia R
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Puik klientediens, baie netjies en gerieflik met mooi uitsig op Tafelberg. Het my verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n groot plesier om julle to akkommodeer and sal julle weer in die toekoms wil terug verwelkom.

The Docklands
Dean S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

The location is perfect for the adventurous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Thank you very much for choosing to stay with us. It was a pleasure hosting you and we would love to welcome you back in the near future.

The Docklands
Marzane M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne yuppie-gevoel-akkommodasie!

Toesluit-en-ry-eenheid naby die waterfront! Alles mooi en nuut! Lekker swembad met braai-geriewe en prentjiemooi Tafelberg! The Docklands kyk baie mooi na hul gaste en ons was baie gelukkig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Hi Marizane,

Baie dankie dat julle by ons gebly het.

Julle moet definitief weer kom kuiere en hopelik volgende keer, sal julle meer van Kaapstad kan sien.

Groete

Leanie

The Docklands
Marika M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marika M
Gesin met tieners

Dit was fntasties! Die swembad op die dak is 'n wenner!

Bietjie kritiek: Toe ons daar aankom het die sekuriteitswag ons ontvang. Ons was nie op hul sisteem nie. Ons het gesukkel om te bewys dat ons wel bespreek het. Die hoofstort was geblok - ons moes ontblok - vuil vol hare. Maar verder was alles 100%. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Hi Marika,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.

Ek vra weereens omverskoning dat julle verblyf het nie op die beste noot begin het nie en sal nie weer gebeur nie. Dis definitief nie ons normale standaarde nie.

Ons het die inspeksies bietjie verander and maak nou seker dat alle storte na iemand uitboek ondersoek word, om te voorkom dat dieselfde nie met ander gaste gebeur.

Jammer vir die ongerief.

Ek hoop alles het uit gewerk met die dogter se onderhoud and dat sy haar tydjie oorsee sal geniet. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Groete

Leanie

The Docklands
Lynette H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf!

Stunning plek, uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Docklands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Lynette.

Kom kuier gerus weer by ons, dit was lekker om julle te akkommodeer.

Groete

Leanie

The Docklands
Vanaf R1 297
R1 297 R1 167
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 297
R1 297 R1 167
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 297
R1 297 R1 167
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801f00f37bc9c77b4a9c7777a96de6cfb168954ee0c71621fb4f5b9902efdf01206b7ffb11f8c67994d4e3b7f3b9e81ca59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 297 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.913008200256 18.418415977543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem