The Dunes 111

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Dunes 111 is 'n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand. Keurboomstrand staan bekend as die dolfyn se speelgrond en is slegs 10 minute se ry vanaf die Tuinroete se juweel, Plettenbergbaai.

Hierdie meenthuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis het 2 badkamers en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet met dakvensters. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat ideaal is vir 2 kinders om te deel.

Die onderste verdieping het 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het graniettoonbanke en ingeboude kaste en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n mikrogolfoond. Die onderste verdieping het ook 'n gastebadkamer met 'n toilet, 'n wasbak en 'n stort. Die meenthuis het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Buite is daar 'n onderdak braai-area, onderdakparkeerplek met ’n outomatiese hek en 'n privaat tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by The Dunes 111 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Dunes 111 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]