Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Resort Unit 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandpad, The Dunes-oord, Eenheid 3, Keurboomstrand, 8771, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dunes Resort Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle duplekswoonstel in The Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord is net 10 km van Plettenbergbaai af.

Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die twee slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Addisionele geriewe sluit 'n TV in die sitarea, WiFi en braaigeriewe in.

Die oord bied veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, piekniekarea en gemeenskaplike wassery teen ekstra koste.

Die ligging van die woonstel bied toegang tot pragtige Blouvlagstrande op die Tuinroete en die oord is net 800 m se stap deur 'n bewaarde duinewoud van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dunes Resort Unit 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir The Dunes Resort Unit 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Keurboomstrandpad, The Dunes-oord, Eenheid 3, Keurboomstrand, 8771, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes Resort Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrandpad, The Dunes-oord, Eenheid 3, Keurboomstrand, 8771, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA098f3b0d1cc40553784f5ba7b81cf38148711a563edffd61d8b1273c3a27f40cc7751fe33e5a670d9f58b2fce99ea237b7a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Keurboomstrand Road The Dunes Resort, Unit 3 8771 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.008737527932 23.421912991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem