Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio H8

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir The Dunes Studio H8
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
David L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, stil en gesellig.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B
Saam met vriende

Seeabove.

The house was somewhat small and there was hardly any space to eat breakfast, etc. Every spoon had to be washed immediately as there were only 2 of a kind. The owner or manager was extremely friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Dear Karin, thank you for your feedback. We have noted your comments and will definitely improve on the issues you raised. Regards, Adri.

The Dunes Studio H8
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte verblyf vir 'n see-vakansie!

Adri van eenheid H8 is die lieflikste, vriendelikste mens. Sy is daar as jy enige iets nodig het en haar plekkie was netjies en mooi toegerus. Ons sal beslis hier weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Liewe Priscilla, baie dankie vir jou resensie en mooi woorde. Dit is vir ons 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Sien daarna uit om julle spoedig weer te verwelkom.

The Dunes Studio H8
Loraine C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Heerlik stil plekkie om te herlaai.

Dunes H8 is 'n goed toegeruste studio eenheid. Hier kan jy soggens die voëls en snags die ruising van die see hoor. Naby baie besienswaardighede en die ongereptheid van die strande in die omgewing is iets om te belewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Goeiemiddag Lorraine. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gerus en ons pragtige omgewing geniet. Hopenlik sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete, Adri.

The Dunes Studio H8
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Studio 8 was netjies en skoon. Ons was heeltyd op hoogte van beurtkrag-skedule. Dunes is die ideale vakansiebestemming vir gesinne met kinders ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Beste Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg en plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Adri.

The Dunes Studio H8
Anele D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D
Besigheidsreis

Net wat ek nodig gehad het!

Netjiese klein plekkie in 'n veilige en rustige kompleks! Mooi gemeubeleerd en het alles wat 'n sakereisiger nodig het! Sal as 'n vakansieganger ook verkies om daar te bly - privaat strand en mooi natuurskoon met lekker staproetes. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Beste Anèle, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou hier te akkommodeer. Ons hoop om jou binnekort dalk weer hier te verwelkom. Groete, Adri.

The Dunes Studio H8
Arno J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Baie lekker, goed gerus, briljante diens. Sal definitief weer terug gaan!

Wow. Baie lekker, goed gerus, briljante diens. Sal definitief weer terug gaan soontoe! Eienaars het goed gekommunikeer met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Goeiemôre Arno, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jou en jou familie binnekort weer hier te verwelkom. Groete, Adri.

The Dunes Studio H8
Evelyn B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It will always be a place I'll recommend and go back to. Friendly people and very welcoming.

It a was wonderful time for us at The Dunes Studio H8. We are definitely coming back with the whole family next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Dear Evelyn, thank you so much for the positive feedback. It was our absolute pleasure welcoming and accommodating you. We look forward to seeing you all back here soon. Warm regards, Adri

The Dunes Studio H8
Lienkie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier baie geniet. Baie netjiese plek met baie vriendelike diens.

Sal weer gaan, lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the location.

A perfect wedding venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Studio H8 se terugvoer

Dear Clayton. Thank you for choosing us and the positive feedback. We look forward to welcoming you back soon.

The Dunes Studio H8
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0755dece636020b8dd43dc06728ae207cfb1679fa86b8d443fc33714252e12e490b64e64a3b943dcf66d286a89743e8c5ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0087064 23.421972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem