The Falls

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Falls is 'n selfsorg-eenheid in die Tyger Waterfront in Bellville, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is lekker naby die winkelsentrums, soos Tygervallei-winkelsentrum, toegangspaaie, verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede. Kaapstad se middestad is net 25 minute van The Falls af. Die Universiteit van Stellenbosch se bestuurskool is ook maklik bereikbaar.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Die ruim woonkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n wasmasjien in vir gaste se gerief.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Die woonstel is nie troeteldier-vriendelik nie.

Slaapplek

'n Bespreking by The Falls sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Falls gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za