Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fountains 15

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 88

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 24 resensies vir The Fountains 15
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Tashwill S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tashwill S
Gesin met tieners

Die ligging is perfek maar die verblyf fasiliteite kort baie aandag.

Die plek voldoen aan die basiese behoeftes maar die huis was maar taamlik vuil. Die kombuisware (borde, glase, eetgerei) was nie skoon nie alhoewel dit in die kaste gepak was, die stort en bad was ook vuil. Die spinnerakke was oral sigbaar en ons kon agterkom dat die huis lanklaas ordentlik skoongemaak was. Die een kas in die kombuis was ook stukkend en die TV-afstandsbedienings het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Tashwill,

Baie dankie vir jou resensie. Ons kyk konstruktief daarna.

Ons het laasweek die huis laat oorverf en hy is in diepte skoongemaak. Alle herstelwerk en onderhoud is op datum gebring. Nuwe TV laat installeer ook.

Kom kuier gerus weer om daardie 5 ster resensie te kan skryf.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Jk B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jk B
Saam met vriende

Baie, baie lekker.

'n Plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi JK,

Baie dankie vir jou resensie.

Ons het die huis binne bietjie opgeknap en nooi jou graag om weer te bespreek en te kom kuier.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Prendell C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prendell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie, baie lekker kuier gehad.

Die area is verskriklik mooi, baie veilig en perfek vir vriende- en familie-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Prendell,

Baie dankie vir julle resensie. Dit word opreg waardeer.

Ons het so bietjie die huis binne oorgedoen so kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Naby die see en baie om te doen in die omgewing.

Huis was heerlik om in te bly. Huis kan bietjie beter skoongemaak word. Teëlvloer is vuil en daar was naels en hare in die een dubbelbed. Verder het alles baie goed gegaan en ons het heerlik daar gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Christiaan,

Baie dankie vir jou resensie. Ons kyk konstruktief daarna. Die huis is lekker oorgedoen aan die binnekant. Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Andreas B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B
Saam met vriende

Dit was baie lekker, stil en rustig.

Dit was baie lekker, stil en rustig. Plek was netjies en soos geadverteer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Andreas,

Baie dankie vir jou positiewe resensie.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole A
Gesin met klein kinders

House is big enough for 2 families to share, but contents of house were dated and also not good quality.

1. The cutlery and crockery were dirty and had to be washed before use. The outdoor courtyard area was dusty. The courtyard gate and front door made a huge noise on opening it - it scrapes on the floor. 2. A few cupboard door hinges need to be replaced. 3. The bathroom mats were old and the bedding did not smell clean (it was clean, but prefer bedding to smell like a washing powder scent and not like an old cupboard). 4. WiFi was very slow and basically useless- no one could stream any content or work on the unstable connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Nicole,

Thank you for your review. We see it as a means to improve.

We have switched cleaning companies, so the house is now tidy and clean. All maintenance has been completed, with all doors serviced. The bedding was clean, but we are making the beds as close to bookings as possible to ensure it smells fresh and of Sta Soft. Wifi is on a 4 Meg uncapped line, so we recommend not connecting too many devices.

Kind regards,

Sune

The Fountains 15
Crous W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Crous W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese klein plekkie.

Ons het net daar geslaap. Huisie is netjies en geriewe was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Crous,

Baie dankie vir jou resensie. Ons streef altyd na verbetering.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Marie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dis 'n lekker plekkie, gemaklik, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Marie,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en kyk daarna om net te verbeter.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Amanda P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Saam met vriende

Stay was good. Couches not comfortable.

Cleanliness could be improved. Couches and lounge area not sufficient for 6 persons. There was no DStv nor Wi-Fi. The TV was in a cabinet so you cannot see it unless in front of it. Rooms not rearranged correctly as you could not access the clothing cupboard nor the plug. Other than that the house was in walking distance of the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Amanda,

Thank you for your reply.

We have improved our cleaning. We now have WiFi as well as a Smart TV, allowing you to stream.

Kind regards,

Sune

The Fountains 15
Ilke M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilke M
Saam met vriende

Time with family was amazing as expected, however can't truly say the same about the customer care.

Agents of the accommodation wasn't there with check in or check out. Was left with little electricity. If we didn't go check the meter we probably would've sat in the dark for quite some time. You pay R600 cleaning fee, but need to ensure you leave the place clean and empty all bins before departure. Bedroom was dusty and floors not properly swept. R600 doesn't seem to be used with a good company. I would recommend, but with a lot of caution.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Ilke,

Thank you for your review.

We make use of self-check-in with a key safe, so there's no need for agents to meet guests at the house. However, we are available should you need any assistance. We have improved on our cleaning service and the house has just been repainted.

Please do visit again to give a 5-star review.

Kind regards,

Sune

The Fountains 15
Surayda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surayda B
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die plek was skoon en netjies toe ons daar opdaag. Dit is 'n veilige plek die sekuriteit is 100%. Ek sal dit beslis vir iemand aanbeveel. Dit was bietjie koud, maar die kaggel het daarvoor opgemaak. Maryka was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Maryka. Ek sien uit na my volgende kuier by Fountains 15.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Surayda,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Johann E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E

Alles goed behalwe vir opwasseep en geen seep in badkamers. Geen braaitange of vurke.

Ons was 'n gesin met volwasse getroude kinders. Daar was geen seep of opwasmiddels beskikbaar nie. Ook geen braaitange en vurke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Johan.

Dankie vir die review. Jy moes net laat weet het dan het ek vir julle gebring.

The Fountains 15
Pietie L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietie L

Baie rustig en beskut.

Rustige area om te rus. Die huis is baie beskut. Ek sal weer teruggaan. Ek het al die probleme met Sune bespreek wat ons ondervind het. Die bedrag wat aangevra word vir skoonmaak is onnodig aangesien jy as persoon die perseel moet skoon agter laat. Al wat hul moet doen is die beddegoed was, stryk en opmaak. Ek voel dit is belaglik. Verder was daar geen probleme om aan te meld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Johanna,

Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Ons vra al die jare 'n skoonmaakfooi. Ongeag van hoe gaste die huis los, moet hy steeds skoongemaak word. Dit is die rede vir die skoonmaakfooi.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Koos V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Koos V

Daar is nie eers waaiers in die kamers nie.

TV het nie gewerk nie, geen kragproppe in 2 kleiner kamers vir haardroërs ens. nie. Plek was glad nie skoon nie, ek het foto's gestuur. R600 skoonmaakfooi ingesluit, maar het nie dit gekry nie. Dit gaan nie help om ander mense hierheen aan te beveel nie. Sal net oorweeg as ek van my geld terugkry, veral skoonmaakfooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

We got no complaints from guests whilst in the house and we are just a phone call away. The TV is working 100% and there is 2 plugpoints in each bedroom behind the beds where the bedside lamps are plugged in. House was cleaned and checked before arrival. Guests should have notified us if they had any problems so that we could assist, but they did not do so. Instead wait a month to write a bad review.

The Fountains 15
Sonja P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja P
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

Regtig 'n lekker plekkie, netjies. Tyd daar baie geniet. Sal net wou hê dat iemand ons kon inlig oor die vullisverwydering, sodat dit nie ophoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Sonja,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer terugvoering.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Nicola B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicola B
Gesin met klein kinders

I am disappointed in this place.

I am very disappointed, the place was very dirty, bulbs was out, outdated cutlery and crockery, dirty mat, bedding was full of sand, toilets smells, stove and toaster was so dirty we have to clean it and the bathrooms before we could use it, and spider webs all over the place, sorry will not return. Shelley Point is disappointing, for such a lot of money

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Nicola,

Thank you for your review.

We have made improvements in all areas. Please do visit again to see how we have changed.

Kind regards,

Sune

The Fountains 15
Rozanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne M
Gesin met klein kinders

Eetgerei en skoonmaak het werk nodig.

Ek het 'n kleintjie dood aan eetgerei wat ge-"chip" is. As ek soveel geld betaal, verwag ek ordentlike eetgerei. Daar was omtrent 6 borde en 4 bekers wat gechip was - onaanvaarbaar! Die feit dat daar 'n R400 skoonmaakfooi gevra word, is ook onaanvaarbaar. Ons het die plek skoon agtergelaat, met geen vuil skottelgoed nie en dink om ons 'n R400 fooi te vra om skoon te maak is bietjie erg. Vir daai tipe geld verwag ek 'n silwerskoon plek en dit was nie die geval nie. Die braaiplek buite was vieslik vuil en die plek was betrek van die miere. Dis 'n baie gerieflike plekkie en lekker naby die strand geleë en ek glo as daar bietjie aandag gegee word aan bogenoemde, sal ons wel weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Rozanne,

Dit is nou al 7 jaar later. Ons het baie veranderinge aangebring.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Willemien O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O
Gesin met tieners

Fantasties.

The Fountains 15 was 'n een ongelooflike plek om oor te bly. Baie rustig en veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Willemien,

Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Winifred T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winifred T
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam en die agent, Sune Kruger, was baie behulpsaam, baie dankie.

Ek en 'n paar vriende het gegaan vir my verjaardag. Ons het dit baie geniet, die ligging is perfek, die huis was skoon, net met ons aankoms was daar 'n klein probleempie maar Sune het dit dadelik reggestel, dankie Sune. Ek sal definitief die plek aanbeveel. Dis baie veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Winifred

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle daar te kon hê. Die huis was baie netjies gelos, baie dankie. Ons hoop om julle in die toekoms gou weer te sien.

Groete

Sune

The Fountains 15
Rudi L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi L
Gesin met tieners

Uiters teleurgesteld.

By aankoms was die plek ongelooflik vuil. Yskas/vrieskas het afgeloop en die water in die vrieskas het na vrot vleis geruik. Yskas self is in baie lank nie skoongemaak nie en vol ou kos ens. Bo-op die yskas is duidelik in jare nie skoongemaak nie, dieselfde met die oond. Ons het die eienaar gekontak waarna sy iemand uitgestuur het om skoon te maak. By ons terugkeer was dit wel beter, maar ons kon steeds nie die vrieskas gebruik nie (ons het ys ingesit wat binne 'n kort tydjie na vrot vleis geruik het). Toe ons begin uitpak het ons gevind daar is krane wat lek, bedlampies het nie eens gloeilampe in nie, die rusbank in die sitkamer is met 'n kombers toegegooi om die toestand daarvan te verberg (kon nie op hom sit nie), wou braai maar die roosters was in 'n walglike toestand, elke keer as ons glase of borde wou gebruik moes ons eers dit skoonmaak, ens. Al hierdie is deur my vrou aan die eienaar gesê telefonies, maar daar is niks aan gedoen nie. Die eienaar het wel 'n R400 skoonmaakfooi aan ons terugbetaal. Eerlikwaar om vanaf Polokwane 1700 km te reis vir dit, was vir seker nie die moeite werd nie. Ek sal geeneen kan aanbeveel om daar tuis te gaan alvorens daar nie ernstig na die plek omgesien word nie. Die plek het ons laat vuil voel en omrede die rusbank in so 'n toestand is, het ons maar op die bed gesit om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Die gaste het net na hul aankoms my gekontak om te laat weet dat die yskas nie na wense is nie. Ek het onmiddellik 'n dame soontoe gestuur om te gaan kyk en dit reg te stel. Gaste het vir my gesê dat daar vrot vleis in die vrieskas was. Dit was nie so nie, want ek het persoonlik daardie yskas die Maandag afgeskakel om te ontvries aangesien hy baie vas gevries was. Hy kon wel bietjie benoud geruik het omdat hy toegestaan het vir 'n tydjie.
Die bedlampies het almal gloeilampe in gehad. Daar was wel 1 was geblaas het en hulle het hom omgeruil met 1 wat in 'n ander kamer was.
Hulle het my Saterdag weer gekontak om te sê dat hul nie gelukkig is met die skoonmaak van die huis nie. Ek het onmiddellik vir hul 'n dame gestuur wat vir die dag daar gaan skoonmaak het. Met ons aankoms was die gaste nie daar nie. Daar was geweldig baie skottelgoed vuil in die kombuis wat ons moes was en wegpak. My dame het die hele huis weer vir hulle skoongemaak. Ek het persoonlik gaan "opcheck" nadat sy daar was en die huis was skitterend skoon.
Die rusbank word met 'n kombers toegegooi, maar nie omdat hy stukkend is nie, maar wel omdat hy al so bietjie oud is nie nie so mooi lyk nie.
Ek het vir die gaste hulle R 400.00 skoonmaak fooi terugbetaal om te vergoed vir hul ongerief.
Ek het van my kant af alles in my vermoë gedoen om die situasie reg te stel. Hulle het 'n gratis skoonmaak die Saterdag gekry wat ek voel nie nodig was nie, want die huis was nie vuil nie, die yskas en vrieskas het net 'n benoude reuk gehad.
Ons het nog nie klagtes gekry dat die plek vuil was nie. Al ons ander gaste was nog gelukkig met die skoonheid van die huis.

The Fountains 15
Jacques B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B

Kort.

Dit was baie lekker om by The Fountains 15 te kon tuis gaan. Daar sal immers baie dringend iets gedoen moet word omtrent die televisie en DStv wat tans nie werk nie. In terme van eetgerei was daar slegs 2 vurke, 2 lepels en 2 teelepels - dít nadat daar 6 mense mag bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Jacques,

Baie dankie vir jou resensie.

Tyd vir 'n vakansie dalk?

Ons het 'n nuwe TV asook WiFi. Het baie opgegradeer intussen.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The Fountains 15
Meryl L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl L
Saam met vriende

Our stay was awesome and Sune was very friendly and helpful.

See star rating

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Fountains 15 se terugvoer

Hi Meryl,

Thank you for your review.

Please do come and visit again.

Kind regards,

Sune

The Fountains 15
Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3088fa181efec651cd8e51a18dc892c0e9d57bf3c9e03a2a1323917abcc9a0f4935bc405919d90821b1506ecfb68b0af563e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 15 Fountains Crescent Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706404817659 17.972341865334
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem