Dullstroom Akkommodasie by The Gables Dullstroom | LekkeSlaap
+23

The Gables Dullstroom

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 89 resensies vir The Gables Dullstroom
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jaco J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat room.

The rooms are more then you need, it's clean, neat and well looked after.

Edward Prof W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Prof W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful, cosy and relaxing!

Die verblyf was baie netjies, skoon en goed toegerus. Dit was beslis bygedra tot ‘n positiewe en genotvolle wegbreek uit die besige stadslewe!

Donovan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient well placed.

Well positioned close to all the main shops and restaurants. Clean and well maintained. Good value.

Magda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Enkelreisiger

Baie sentraal geleë en gemaklik.

Alles was wonderlik, enigste kritiek was dat ons nie presies geweet het waar om die sleutel te kry nie, moes rondvra.

Emmerentia S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Het baie lekker gebly. Baie netjies en naby alles. Sal definitief aanbeveel.

Christiaan O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan O
Saam met vriende

Hou so aan.

Puik ligging. Veiligheid van voertuie is kommerwekkend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Keep trucking.

Great location. Safety of vehicles were a concern.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanessa V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met vriende

Gerieflik, gemaklik, veilig, sentraal.

Ek sal enige tyd weer hier oorbly. Regtig lekker gerieflik en sentraal geleë. Veilig. Goeie geriewe vir hitte in wintertyd. Sal vir enige iemand aanbeveel wat nie 'n probleem het met trappe klim nie.

Herman P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met vriende

Problematies.

Die dorp het nie water gehad nie. Seker nie The Gables se skuld nie maar die eienaar het gesê dit het die oggend gebeur terwyl ander inwoners gesê het dis al 4 dae. As dit 4 dae was sou ek verwag het om vooraf gekontak te word. Ook het ander inwoners my vertel van 2 boorgate waar ek bottels water kon gaan haal. Ongelukkige sameloop van omstandighede.

Elize K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

The Gables is sentraal geleë. Kamers is ruim, goed toegerus en gemaklik.

Raynier V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raynier V
Saam met vriende

Baie gemaklik en sal weer bespreek.

The Gables is baie goed geleë, waarde vir geld, die kamer is baie mooi skoon, netjies en als wat 'n mens nodig het. Sal weer bespreek by The Gables.

Liezl V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Enkelreisiger

Goed geleë.

Lekker vir oorslaap. Lig by trappe is gebreek, amper geval moet regmaak. Verder goeie geriewe.

Leigh H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh H
Besigheidsreis

Awesome location and great accommodation, just needs secure parking.

Gables is close to all amenities and has everything you need as a business traveler. Secure parking is something that can be gained to make it a awesome destination. Overall a lovely stay.

Paul P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek was nie skoon gemaak nie. Daar was nog kos van vorige gaste in die yskas. Laai by die spieël was vol koffie gestrooi. Lig op die trap het nie gewerk nie, moeilik in die donker.

Sarita B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker dankie.

Die enigste probleem wat ons gehad het: as dit self-catering adverteer, moet daar darem geriewe wees om kos mee te maak. 'n Stofie of potte ens. Anders moet die advertensie sê jy kan slegs tee en koffie maak, alle ander etes moet jy gebruik maak van restaurante. Of bring reeds voorbereide etes wat jy net kan verhit. Badkamer se lig het nie gewerk nie. Deur se slot werk ook nie behoorlik nie.

Izel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het baie lekker gebly, dis sentraal, en jy kan orals heen loop.

Dewald S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stapafstand van als af.

Dit is regtig 'n baie nice plek om te oornag - selfs vir 'n langnaweek.

Mari V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, dankie.

Ons het baie lekker gekuier. Die badkamer is bietjie beknop, verder was alles baie netjies, dankie.

Megan S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie aanbeveel nie.

Trappe tot by die kamer is baie onveilig, baie swak ligging. Beddegoed ruik asof dit 'n maand terug gewas is. Sal nie aanbeveel nie.

Karin E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike ligging.

Laat weet asb vir hulle die lig by die trappe werk nie. Vir die res was heel gerieflik vir wat ons betaal het. Ek het gelukkig geweet van die pad wat bietjie raas en die straatparkering vir die kar. Kamer self was heel gerieflik. Dankie.

Amelia S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik geleë.

Die vinnige wegbreek was heerlik. Binne loopafstand van al die interessante restaurant en winkeltjies. Die verkry van die sleutel en ingee daarvan was baie gerieflik. Heerlike warm elektriese kombers (heeltemal onverwags) en die verblyf is toegerus met alles en nog wat, van yskas tot mikrogolf, klein kombuis ens. Dit was heerlik!

Dorah May H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorah May H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable central location.

Spacious accommodation with excellent kitchen space, comfortable bed and high pressure shower. Highly recommended.

Craig G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place! Just what we wanted!

A neat and clean place with all the amenities supplied - We struggled a little with the Wi-Fi but the rest was perfect!

Susan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek is gerieflik ingerig en ons het lekker geslaap.

The Gables Dullstroom is binne loopafstand van interessante winkeltjies en restaurante af.

Simone D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, maar ligging is perfek.

Baie basies, maar netjies en skoon. Ekstra kombers en elektriese kombers word voorsien, maar steeds vriesend koud in die kamer en badkamer.

Henk V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal en mooi skoon verblyf.

Sentraal so stapafstand van sentrale dorp. Voertuig in straat is nie veilig. Kamer goed ingerig vir oornagplek. Dankie.

Lone S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lone S
Saam met vriende

Ek is seker toe ons geboek het was daar ontbyt ingesluit, maar daar was geen ontbyt beskikbaar.

Die trokke wat deur dorp ry is vreeslik bedrywig en dit hou 'n mens wakker. Niemand het ons gekontak om te vra om 'n restaurant vir ons te bespreek nie, wat 'n probleem was. Die TV in die kamer het nie gewerk nie.

The Gables Dullstroom's terugvoer

Hi, thank you for the feedback. The Gables is only self catering units and not bed and breakfast.
We did not receive any phone calls from you over the weekend regarding the television, it would have been attended to immediately.
Thank you.

The Gables Dullstroom
Elaine W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room is spacious and clean and in the center of town.

Please note that there is no underfloor heating as advertised. The electric blanket does not work.

Francois V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamer en area.

Baie netjiese en mooi kamer. Daar kort net een ding: Veilige parkering om buite te parkeer en jou kar is nie toegesluit nie, laat 'n mens nogals lig slaap.

Brenton D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

No parking for cars or trailer.

The place was clean and neat.

Mev M S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspanne.

'n Baie netjiese, skoon vertrek. Alles gehad wat ons nodig het. Klein kombuisie sal baie handig wees indien jy langer bly.

Lesinda E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Sekuriteitshek was so maklik om oop te maak sonder die sleutel, ek sal voorstel dat sekuriteit opgeskerp word.

Annemie K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised. Lovely!

Stunning, big room. Very well equipped. Absolutely lovely.

Gerrit V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld

Kamer okay. Die verkeer heel dag en heel nag. Veral al die trokke. Nie geslaap vir 2 nagte nie. Geen veilige parkering nie.

Karen D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Central.

Great stay in Dullstroom.

Ina D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Straat geraas 'n probleem, vensters seël nie heeltemal, en die badkamer se beweegruimte baie beperk.

Straat geraas 'n probleem vir oorslaap by die Gables. Nie veilige parkering nie, slaap nie rustig met jou kar wat in die straat staan. Vensters maak nie dig toe nie, kan 'n probleem wees in die winter. Blinder by kombuisvenster het nie gewerk nie. Badkamer baie klein, en ligging van die deure maak dit half onmoontlik om gemaklik in die badkamer te beweeg. Pluspunt was die stort, ordentlike stortkop en warm water. Toilet het opgestoot van die baie reën Sondagaand en Maandagoggend.

Kobus V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gerieflik.

Die kamer was mooi skoon en netjies. Die kombuisie is goed toegerus en ons het die aand daar baie geniet.

Kobie F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Sentraal geleë, met nodige fasiliteite.

Mike O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mike O
Besigheidsreis

Location is all important when chosing accomodation.

Situated on the main through road of Dullstroom, the accomodation is not a place for a relaxing stay over. Heavy trucks use the pavements across the road for overnight parking. The conversations between the drivers and the sound of hyrdaulic brakes combined with engines being warmed up at 04:00 in the morning does not bode well. Street parking not safe. One more point, the keys for the place are collected at a local resturaunt. A sms notifying this is sent, but the establishment also need to understand that especially in the case of a business stay, the person staying is not necessarily the person who has made the booking. Rather unpleasant exchange was made between the lady and myself as I (the occupant) never received that sms, but rather my office did. Small things go along wa, and attitude here is also important. Zero stars for that interaction.

Koen K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte een nag verblyf.

Glad nie sleg nie. Sou net meer kliëntediens wou gehad het. Jy moet die sleutel gaan optel by May Fly, en die kelners daar vat werklik 'n ewigheid om jou te help. Ek voel ook hulle kan die parkering vir gaste reserveer of ander parking beskikbaar stel.

Drik L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Drik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is langs die hoofweg. Die badkamer is baie klein.

Dit was die swakste waarde vir geld van die tien plekke waar ons oornag het op ons toer.

Pierre D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en gerieflik.

Great vir oornagverblyf, baie sentraal en gerieflik. Dit was nie 'n probleem om in die straat te parkeer nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very central and comfortable.

Great for overnight stay, very central and comfortable. Parking in street was no problem.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in die middel van al die besienswaardighede en winkels. Beveel aan.

Netjiese verblyf in die middel van Dullstroom, loopafstand val al die winkels, restaurante. Baie goeie ligging. Goed toegerus. Sal aanbeveel. Ongelukkig is dit langs die hoofstraat en tot laat saans is dit raserig met verkeer.

Peter D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met vriende

Baie gemaklik en die Gables is ideaal geleë om te parkeer en na alles in die dorp te stap.

Baie netjies en skoon. Ketel en kombuisgordyn is stukkend.

Mel V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location location location.

Die plek is so goed geleë. Baie netjies. Daar was net nie melk of cremora om koffie/tee te maak nie.

Andre D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie die geld werd nie!

Die kamer alhoewel ruim en skoon het die volgende probleme: Kandelaar- een lig weg, koffie het Riccoffy sakkies maar is half vol ou harde koffie in die onderkant van potjie. Geen melk sakkies of melk beskikbaar. Vuil merke teen muur, mif teen stort dak. Hoofstraat raas deur nag met trokke wat verby ry. Met ontvangs het sjef by restaurant op perseel sleutel oorhandig en dit was dit.

The Gables Dullstroom's terugvoer

Hi Andre,
Thank you for the feedback. Will make sure to look at your complains and rectify it immediately.
Kind Regards,
Sumi

The Gables Dullstroom
Mike S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al HOEVEEL keer deur LekkeSlaap bespreek, en elke keer met aangename ervaringe.

Die akkommodasie wat LekkeSlaap aanbied is van hoogstaande gehalte en die terugvoering is amazing - elke keer!

Marie S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S
Saam met vriende

Rustig en gerieflik naby alles.

Dit is ideaal geleë. Dit is skoon en netjies. Ek sou graag aanbeveel dat daar 'n reling by die trappe moet wees. In die stort behoort daar ook 'n reling te wees om aan vas te hou. Die deur na die badkamer kan moontlik met 'n skuifdeur vervang word.

Marita S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie sentraal. Was bietjie bekommerd oor my motor. Die lawaai van die restaurant langsaan was bietjie steurend.

Marlene A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and warm inside with the electric blankets - nice quiet room.

We had no hot water on arrival, as the geyser had not been switched on before our arrival, and it was freezing cold that night. There should have been some rooibos teabags as well, and the milk supplied was not sufficient.

Elize O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sien die sterre.

Jan J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en omgewing.

Die kamer is baie skoon en voorsien in alle behoeftes. Jy is tussen die winkels en eetplekke, so jy hoef nie eers te ry nie. Die kar wat buite staan is net ongemaklik. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Rinie D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rinie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Veilige parkeerplek is wel 'n probleem, maar Sumi was baie behulpsaam en het veilige parkeerplek aan ons verskaf. Baie dankie, Sumi, waardeer dit!

Annemie T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Stylvol met alle fasiliteite. My tweede oornagverblyf hier en weereens baie lekker. Net die groot trokke in die aand wat bietjie pla.

Phillip K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

LekkeSlaap het die vrees uit die onbekende gehaal en die hele proses was net een groot plesier. Dankie LekkeSlaap vir jul puik diens en toewyding.

Frieda L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en netjies met 'n handige kombuisie!

Die Gables se ligging is in die hartjie van Dullstroom. Die plekkie was skoon en netjies en 'n mooi hartjie-rangskikking op die bed was 'n spesiale ekstra, veral met die Valentynsnaweek! Ons sal die plekkie beslis aanbeveel.

Mariaan B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is baie ruim vir 2 mense, groot bonus.

Die dekorasie van die bed met roosblare, die sjampanje en rose op die tafel was 'n aangename verrassing en baie welkom! Die deure by die badkamer was 'n probleem aangesien daar nie baie spasie is nie.

Kathy W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy W
Saam met vriende

Between B&B and self-catering.

The Gables is advertised as B&B, but since they do not serve breakfast the description is misleading. This accommodation, while very comfortable, is also not equipped enough to be self-catering, so it falls in between B&B and self-catering

Gen S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bietjie raserig.

Die kamer is pragtig en mooi skoon. Ons sal egter NOOIT weer van hul gebruik maak nie, want daar is nie veilige parkering vir jou motor en die geraas van verkeer was ondraaglik, veral snags met die swaar vragmotors wat regdeur die nag die pad gebruik. Ek voel toeriste moet ingelig word oor die omstandighede. Ons hou niks van negatiewe kommentaar. Dit is ons opregte terugvoer.

Marlene L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en skoon, netjiese verblyf. Baie dankie.

Ideaal vir kort verblyf. Die kamer is skoon, netjies en prakties met 'n pragtige uitsig op die roostuin. Die trappe na die kamers toe kan dalk vir sommige persone 'n probleem wees.

Marais E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marais E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorblyplek maar geen kliëntediens nie.

Ons het die middag 16:00 daar aangekom en voor dooiemansdeur beland. Die ingang na die kamers asook die ontvangs was gesluit. Nadat ons 'n kontaknommer geskakel het, is ons meegedeel dat die persoon in die restaurant die sleutel vir ons sal bring. Ons het die sleutel saam met 'n koevert ontvang en ek het opgemerk dat die kamernommer op die koevert verander is. Ons het 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek maar hulle het dit verander na een met 2 enkelbeddens. Daar was niemand met wie ek dit kon opneem nie en daar was reeds iemand in "ons" kamer ingeklok.

Osie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Osie V
Saam met vriende

Baie netjies en baie skoon.

Dit was 'n plesier om daar te gebly het!

Lizette D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Baie goed geleë. Definitief 'n plek wat ek kan aanbeveel.

Claire E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire E

Baie lekker gebly, dankie.

Die eienaar het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer.

Hannes V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Gerieflik.

Al wat Gables kort is veilige parkering.

Karen D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, baie gemaklik en lekker gekuier.

Mooi dorpie met lekker eetplekke en gawe mense. Dis eintlik net semi-selfsorg, want daar is slegs 'n mikrogolfoond, dalk kan 'n braaipan bygevoeg word.

Marinda V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is goed toegerus, maar die ligging was 'n teleurstelling omrede die pad erge verkeer dra deur die nag.

Die matras was ook deurgeslaap en het mens heeltyd na binne laat rol. Het ook nie gerus gevoel om my voertuig langs die hoofstraat te laat nie, daar was geen ander veilige parkering nie. Hier was ook nie 'n prop in die badkamer se wasbak nie wat dit baie ongemaklik gemaak het vir my metgesel om te skeer.

Andrew R - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bathroom very small. There is no safe parking for a vehicle.

It was a pleasant place with a few problems, but was nice.

Inge W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig teleurgesteld.

Ons het die eienaar probeer kontak toe ons nie ons sleutel kon kry nie. Sy het nogsteeds nie gereageer op ons boodskappe nie. Yskoue kamer, ondervloerse verhitting werk glad nie, al adverteer hulle dit. Dit was warmer buite as binne. Binne 3 dae het hulle nie een keer die toiletpapier kom vervang nie, so jy moet maar self koop. Ek kan definitief beter slaapplek vir goedkoper iewers anders kry.

Jennifer L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer L
Enkelreisiger

Cozy, clean and safe.

I would recommend it if the following couple of things, that need urgent attention, can be sorted out. The kitchen blind is broken so it cannot lift up, this makes the kitchen area dark. I asked the cleaning service when the unit would be cleaned and they said Saturday 10:00 but no one ever arrived to do it. The toiletpaper was insufficient! The shower needs a proper shower head - by the time the water gets to body level, it was already lukewarm. For the R500 I paid, and being alone it was not that great.

Faan W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naby aan als.

Rustig en perfek vir 2 mense.

Frikkie B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die eenheid is netjies en gerieflik, maar die parkering op die straat is nie ideaal nie.

Pieter V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort aandag.

Die venster in die badkamer se handvatsel is gebreek en die venster kan dus nie heeltemal toemaak nie. Dit het die gevolg gehad dat daar 'n yskoue wind by die badkamer ingewaai het en omdat daar slegs 'n kort swaaideur tussen die badkamer en slaapkamer is, was die slaapkamer ook koud. Parkeerplek is in die hoofstraat. Die veiligheidshek na die kamers het heeltyd oopgestaan en kon nie gesluit word nie.

Conrad C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad C
Saam met vriende

Baie netjiese plek en net wat 'n mens nodig vir 'n oornagstop of self 'n paar aande se verblyf.

Dit is 'n pragtige plekkie waar mens naby aan alles is in Dullstroom. Perfekte en netjiese verblyf.

Ilze D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met vriende

Baie netjiese opset!

Baie gemaklik en mooi. Die water het probleme gegee.

Chris V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

See the stars below

See the stars below.

Ilze R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Gerieflike verblyf en definitief waarde vir geld. So sentraal dat ons nie eers nodig gehad het om ons motor te gebruik nie.

Anton F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Steven B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steven B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, maar die wooneenhede is reg bo die restaurant en baie lawaaierig.

Die alarm het die tweede aand aanhoudend afgegaan. My vrou het bietjie onveilig gevoel.

Heinrich D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was 100, maar The Gambles het geen beheer oor hul skoonmakers nie.

Ons het 'n kosbakkie in die yskas vergeet en het toe die bestuurder gebel om dit net te hou tot ons oor 3 dae weer deur Dullstroom ry, maar sy het net gesê dat as iets daar gelos was sou die skoonmakers dit gevat het.

Henry D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Saam met vriende

Die ligging sowel as die netheid van die kamers is puik!

Die verblyf en verkryging van die sleutels was baie goed. Die dame by Dullstroom Accommodation was egter nie baie vriendelik nie, maar wel behulpsaam. Die personeel by die restaurant was egter baie vriendelik en uiters bekwaam. Alhoewel die advertensie aandui dat parkering weg van die straat beskikbaar is, was dit nie die geval nie. Dit is akkommodasie wat weer besoek sal word.

Deon G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld! 'n Pragtige kamer!

Die reëlings was maklik om te maak, en alles was soos dit belowe is.

Christelle V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly, net min geslaap a.g.v. geraas.

Dullstroom Grill se boonste vloer se muur en die eenheid deel 'n muur; as iemand loop op die boonste vloer, of die badkamer gebruik, is die geraas reg teen 'n mens. Saterdagnag het hulle die musiek om 1h30 afgesit, toe begin opruim, vloere gemop en stoele geskuif, so ons nagrus was van korte duur. GABLES is perfek vir jongmense om te oornag; sal ons kinders se vriende aanbeveel om daar te bly.

Saret F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Saret F
Saam met vriende

Baie verkeer.

Is geleë naby hoë verkeer.

Antoinette M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Baie sentraal.

Het die nuwe eienaar ontmoet. Hulle is besig om die plek oor te doen. Tans is dit puik, dus kan ek nie wag om die eindresultaat te sien nie! Ek beplan om weer in Mei daar te gaan bly.

Philip P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het ons tyd baie geniet, die restourant se etes was heerlik en saam met die gesellige vuurtjie was dit baie lekker. Baie dankie!

Bc S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal te duur betaal vir hierdie tipe akkommodasie.

Die enigste rede wat maak dat Gables wegkom met sy prys is dat dit in die middel van die dorp geleë is. Vir hierdie tipe akkommodasie betaal mens veel minder elders. Van die twee kamers wat ons gehuur het, het net een die standaard toiletware gehad wat gewoonlik voorsien word.

Ruan F - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan F
Saam met vriende

'n Lekker oornagplek in Dullstroom.

The Gables is 'n baie oulike plek om by oor te slaap, as jy vir 'n nag in Dullstroom wil wees. Die restaurant onder is baie sjarmant, veral in die winter wanneer daar 'n kaggelvuur brand.

Herman G - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed

Ek kan The Gables met vrymoedigheid aanbeveel. Die ligging is veral lekker sentraal.

Elmarie A - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie A
Saam met vriende

Great location! Perfect for overnight stays.

It was a very comfortable room and really well situated. Not really suitable for self catering but nevertheless perfect for overnight stays. The fridge was rather dirty and one lamp without light bulb.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotenstraat 64, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2OWUxOWNkLWNmY2EtNDIzMC1hMDAyLTFjMDdhNzEwNmJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 89 5 1 4 64 Hugenoten Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418942350771 30.10610879266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za