Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gecko Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir The Gecko Inn
Netheid
3.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Reg H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg H
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid. Baie rustig en veilig. Verblyf egter onnet.

Janice was 'n wonderlike gasvrou. Lekker in die natuur! Baie lekker gekuier. Eenheid egter glad nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gecko Inn se terugvoer

Thank you for your review. I will definitely work on check and work on the units.

The Gecko Inn
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die plek is vir die persoon wat net wil ontspan en rus. Geen geraas en net die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gecko Inn se terugvoer

Dear John, thank you for your review. We look forward to hosting you again soon.

The Gecko Inn
Dalene J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful plek.

Het baie lekker gekuier. Die grondpad kan egter vir mens 'n issue raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarien V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tarien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onnet, ongerieflik.

Daar was nie voldoende inligting gegee wat waarsku dat handdoeke nie gegee word nie. Die beddegoed was gevlek en geskeur. Die eenheid het soos asyn geruik. Die stort is baie vuil en onbruikbaar, daar was ook 'n vuil matjie in die stort gelos. Die yskas kan doen met opgradering. Daar was geen wasmiddel of lap om die breekware te was wat vuil was nie. Verder was die eenheid skoon en netjies, maar soos bogenoemd, was daar paar goed wat nie skoon was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Opal K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Opal K
Gesin met klein kinders

What a peaceful and relaxing place to spend time with your family. Keep it up.

The staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Koepel Erfenisgebied, Vredefort, 9595, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEMU5GO7jBEaIfYr0NGtuBVpl0QbqpH1bfxU2ogdoWeJCbDEWxw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R53 Dome Heritage Site 9595 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.88181 27.221503
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem