Casa Mea Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa Mea Guesthouse bied B&B-verblyf in Upington. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek op pad na verskeie geriewe.

Verblyf by Casa Mea beskik oor 6 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed met toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ander geriewe, soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt en ander maaltye word by nabygeleë Moonriver Guesthouse of Picardi Guesthouse voorgesit. Daar is parkeerplek op die perseel. Casa Mea Guesthouse is 'n entjie se ry vanaf 'n gholfbaan, die Oranjerivier en ander besienswaardighede en geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Mea Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za