LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+73

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natalie K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

So relaxing Unit had all you could possibly need and more. So relaxing and picture perfect! View ove the dune is breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rik-jan K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Clean, safe, perfect location and above all very friendly host! We had so much fun, right on the beach and a good restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Oulike netjiese plek. Mooi plek wat alles voorsien wat benodig word met vakansie. Net jammer die plek is direk langs 'n baie gewilde restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia S
Kort verblyf
4.4
Sep 2026

Fantastic. We had a most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Sal the Gull beslis aanbeveel. Lekker gebly en gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfek geleë, pynlik netjies, vriendelike gashere. Perfek geleë. Huis en tuin was pynlik netjies. Vriendelike gashere. Selfs swemhanddoeke is voorsien. Kraanwater is baie brak, maar gebottelde water is langsaan by die winkeltjie verkrygbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, opwindend, uitsonderlik! Dit was uitstekend! Dit was een van die beste plekke waar ons al gewoon het en sal definitief dit weer besoek. Fantastiese, netjiese en goed toegeruste woonstel en die ligging is perfek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese verblyf! Baie lekker! Die woonstel is netjies, modern en veilig. Reg op die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

4 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1375b697851eb5f1afff5156f453e4d42b1ac61052e80132205f051e73b9fbc61cb93cc22b15c6b01d1c3b33d3f308418f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 76 5 1 5 4 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033332593464 22.802434236176