Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hanover Luxury Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Sauer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir The Hanover Luxury Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ingrid H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good enough for me to have posted a recommendation on FB.

Very beautiful decor and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was ons 2 keer. Diens, dekor, kos, tuin. Alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miles M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miles M
Gesin met klein kinders

Our stay was great.

What a wonderful surprise in a small town! The staff was friendly, the rooms were clean, great book selections, and the food was delicious. I loved the antique luxurious look.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Saam met vriende

Ons sal verseker terugkeer na hierdie pragtige plek!

Oase in die middel van die Karoo! Lushof van 'n tuin met groot wilgerbome en swembad verwelkom jou by 'n pragtige uniek gestylleerde hotel. Ons het ons verlustig aan die pragtige dekor en luukse koningsgrootte bed met lugversorging in die kamers. Heerlike ete (ekstra koste) in die eetkamer met groot houttafel en gemakstoele. Vriendelikste personeel. Louis, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om ons verblyf iets besonders te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

It's not what you'd expect from seeing the outside. Was really nice, spacious room with a bathroom and small kitchenette. The bed was very comfortable. The only thing I didn't like was the fact that the bathroom door doesn’t completely close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

N juweel van n plek in n area wat daar niks.

Baie goeie en lekker blyplek, met goeie diens van Marinda en haar span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens, gemaklike, skoon kamers en uitstekende waarde vir geld.

Die Hanover Hotel is 'n oase in die middel van die Karoo. As jy op die stoep sit, vergeet jy dat jy in 'n dor landstreek is met die groen gras wat voor jou uitgestrek lê. Die diens was puik, vriendelik en selfs loadshedding word bekamp met inverters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will not return.

Beautiful old hotel that was refurbished with interesting decor and colours. However, this does not mean cleanliness can be overlooked. No bottled still water available, and some breakfast items were not available. It should not be advertised to have WiFi; it was either off or speeds well below workable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S
Gesin met klein kinders

Delightful!

Funkily charming boutique hotel with service-oriented staff. Dinner was pricey but good, surroundings were wonderful! Jan Sauer Lambrechts deserves accolades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasure!

What an amazing experience. We stopped on our trip from Durban for the night, and from the moment we arrived, we knew we had made the right decision. Excellent service, super comfortable room opening onto the verandah, great food, and super creative decor. The refreshing pool and pretty garden made the stay even better. We were travelling with our dogs, and they enjoyed it too .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en lekker gekuier.

Lekker gebly en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Hanover Luxury Hotel beslis aanbeveel.

Wat 'n lekker verrassing! Pragtige kamers/restaurant met baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Perfect stopover. Food delicious. Hotel clean. Staff friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh P
Gesin met tieners

Definitely stay again ️.

Great service and delicious food! Our little dogs also had a great time in the lovely garden around the pool. The barman was fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N
Gesin met tieners

Mooi, gasvry, spasie.

Lieflike rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die pragtige dorre Karoo.

Ons verblyf by die Hanover Luxury Hotel was heerlik. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle laat jou tuis voel en tree professioneel op. Die tuin is netjies en die swembad is skoon met aanloklike blou water. Die dekor van die hotel is uit 'n ander wereld. Die sjef kan by enige groot hotel nasionaal of internasionaal gaan kos maak. Die kos is uit die boonste rakke. Dit is smaaklik met watertand geure en hier sal jy wil eet tot jy le. Ek sal weer in die hotel slaap en beveel dit met 'n oop gemoed aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Wat 'n wonderlike ondervinding. Die decor is baie interessant, die kos was uit die boonste rakke. Die kamer was ruim, skoon en die bed het baie lekker geslaap. Ons sal definitief weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Reis van Drakensberg na Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie vriendelik. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tussen Kaap en Vrystaat.

Wat 'n aangename verrassing - netjies en skoon met baie interessanthede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Pragtige verblyf.

Baie vriendelike personeel wat ons op die hande gedra het. Die kos was voortreflik en vullend. Ek sal verseker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons is so hartlik ontvang en verwelkom. Almal wat daar werk is so beleefd, ons het soos koninklikes gevoel. Die hotel is pragtig met die mooiste binneversiering! Ons kamer was pragtig en meer soos 'n woonstelletjie met 'n kitchenette, eetkamertjie, aantrekkamer, badkamer en pragtige kamer wat uitloop op 'n stoep wat uitkyk op die swembad. Mooiste wilgebome en baie voëltjies. Die plekkie word uitstekend versorg en was silwerskoon. Die warm-matrassie op die bed was reeds aangeskakel en ons kon voor die tyd ons aandete bestel. Hulle het vir ons die kaggel in die sitkamer aangesteek en ons drankies daar bedien. Die ete was heerlik en pragtig opgedien met uitstekende diens. Ons sal in die vervolg altyd daar oorslaap wanneer ons Kaap toe gaan en terugkom. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Market- en Queen-straat, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfb672114a01aaea948448632cf21cfbf004de6a94a26c66486400f69464b87f7e734b4469e710876527cd8a22389dd1827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Corner of Market and Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.068096022061 24.444169494512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem