The Haven Self Catering Lodge
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Industria-straat, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Haven is in die hartjie van die Robertsonvallei, langs die beroemde Roete 62, en verwelkom families, toeriste en sakelui. Jy kan die lodge op 'n kleinhoewe in die dorpie Ashton vind en dit is sentraal geleë sodat jy maklik toegang tot die Robertson-wynvallei en 'n aantal ander besienswaardighede het.
Die Haven het 8 selfsorg-eenhede wat 26 mense in totaal kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n ingang en stoep en is volledig toegerus. Die eenhede het lugversorging en platskerm-TV's met DStv, haardroërs, katoen-linne en beperkte WiFi-toegang.
Daar is 'n swembad en 'n lapa, gaste kan die braaigeriewe op hul stoep gebruik. Kinders kan baljaar, hardloop, fietsry en tot hartelus speel; daar is oorgenoeg plek vir hulle.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 9
Ligging
- Industria-straat, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Gaste dink The Haven Self Catering Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Industria-straat, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom