LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hidden Emerald | LekkeSlaap
+17

The Hidden Emerald

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hidden Emerald bied gerieflike B&B-verblyf in Barrydale. Daar is 'n lieflike tuin wat voor die gastekamer se stoep uitstrek en gaste met die natuur se geluide bederf.

Die Emerald Cottage het 'n ruim dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n stort. Die kamer het 'n klerekas, 'n sitarea en daar is tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Koffie en 'n ligte ontbyt word op die stoep bedien met 'n uitsig oor die tuin. Dié tuin het 'n dammetjie waar 'n eendjiegesin en ander voëls bly. Gaste kan die paadjies in die tuin verken.

Die perseel is sowat 650 m vanaf die middedorp wat winkels en restaurante bied. Gaste kan 'n afspraak vir aromaterapie, refleksologie en ander behandelings teen 'n 10%-afslag. Alle behandelings word deur gekwalifiseerde terapeute met internasionale kwalifikasies gedoen.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Hidden Emerald
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villiers-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hidden Emerald het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyE4kF7YlBv8TkIpUdP29BwQLtXSp7vwahaFu2WWIhUvzQCFvPo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Villiers Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.908751550061 20.72137261475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!