The Hiding Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 gaste.

Die meenthuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne, komberse, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook eiers, ontbytgrane, melk, konfyt, tamatiesous, blatjang, botter, olie en konfyt. Daar is 'n eetarea en 'n sitkamer met sekere DStv-kanale (gesinspakket), radio en DVD-speler met CD's en DVD's, asook boeke, tydskrifte en speelgoed.

Die eenheid het 'n veilige privaat tuin en onderdak parkeerplek met geslotekringtelevisie op die parkeerterrein.

Rook is streng verbode in en om die eenheid.

Geraas is streng verbode. Geen luidrugtigheid, partytjies, braai of besoekers word toegelaat nie.

The Hiding Place is 550 m vanaf verskeie winkels, 3 km vanaf Irene Villigae Mall, 3,5 km vanaf die R21 na OR Tambo en die N1, en 7 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal.

Slaapplek

'n Bespreking by The Hiding Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Hiding Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za