LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Island Club 2-Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+46

The Island Club 2-Bedroom Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Island Club, Northbank-laan 6, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 475 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Island Club 2-Bedroom Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in The Island Club-kompleks in Century City. Die woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitkamer het 'n TV. Die sitkamer lei ook na 'n balkon met stoepmeubels.

The Island Club-kompleks bied 'n gemeenskaplike buiteswembad en 'n gimnasium. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en geslote kringtelevisie vir ekstra gemoedsrus. Gaste het toegang tot kelderparkeerplek en parkeerplek vir besoekers. Die kompleks is 850 m vanaf Canal Walk met winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Island Club 2-Bedroom Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Island Club, Northbank-laan 6, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 475
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 475
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Island Club, Northbank-laan 6, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43bc03fd11619bbc77240f71340134eead52bce98849f9976274524da4b71381283e28f54c79cd07ba51a539e5acc1bd428e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 475  per nag (plek vir 4) The Island Club, 6 Northbank Lane Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.892582964975 18.507773638762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!