Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Prinia

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir The Karoo Prinia
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arnold M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Die ontvangs deur die gasvrou was voorwaar 'n riem onder die hart. Die uitsig soggens is asemrowend en die outentieke styl is beslis uit die boonste rakke. Dit vul die geskiedkundigheid van die gebou baie goed aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Baie dankie Arnold. Ek is baie bly dat jy lekker gekuier het en dat jy die outentieke styl waardeur het.

The Karoo Prinia
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, uniek, rustig.

Wens ons kon nog 'n nag hier deurgebring het. Ongelooflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dankie Jaco. Julle mag enige tyd terugkom. Daar is nog baie om te sien en doen in Prince Albert!

The Karoo Prinia
Des B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B
Saam met vriende

Very relaxing.

Nice house, nice setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn G
Saam met vriende

More than ok.

Super house, furniture, rugs and atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thank you Lyn. Perhaps you can stay longer next time and enjoy the atmosphere!

The Karoo Prinia
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing was die dorpie en blyplek nie! Pragtig en vol geskiedenis! Ook omgewing!

Ons het in die aande 'n TV so bietjie gemis, maar daar is genoeg leesstof en speletjies beskikbaar. Ook lekker dat daar voorsiening gemaak is vir beurtkrag. Ou geskiedkundige huisie is so mooi herstel dat dit glad nie afbreuk doen aan die voorkoms en karakter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna W
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Daai stoep en kaggel is fantasties! Atmosfeer is rustig, lekker privaat. Maak net seker die eienaar verduidelik jou hoe die songeyser werk. Aand warm, oggend koud. En daar is ook nie elektriese komberse soos in die beskrywing nie (maar oorgenoeg warm komberse vir die koue). Over all vrek lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Hi Marna. Jammer dat die elektriese komberse nog nie op die beddens was maar bly dat jy nie koud was nie.

The Karoo Prinia
Claire C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C
Saam met vriende

Fabulous.

We had a wonderful stay in this authentic karoo cottage which even has an invertor. We could walk everywhere to explore the village and then relax on the stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thank you Claire, so glad that you enjoyed yourselves. Do visit again sometime.

The Karoo Prinia
Hester D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

'n Heerlike paar dae! So 'n pragtige dorpie, lieflik gerestoureede huis en baie aangename, hulpvaardige eienaars.

Ons was vier volwassenes en die huis het ons wonderlik gepas. Selfs met die baie beurtkrag het ons geen probleem gehad nie, want die eienaars het goed voorsiening gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dankie Hester, ek is so bly jy het jou verjaarsdag geniet in ons ou huisie. Jy is welkom enige tyd.

The Karoo Prinia
Arina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek in 'n wonderlike dorp.

Gerieflik, gemaklik en gesellig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die heerlikste, plaaslike vars melk het die gasvrou vir ons in die yskas gesit, en dan nog heerlike koekies daarby. Ons 2 honde was veilig op die omheinde perseel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dit is n plesier Elize. Ek is bly almal het die pkek geniet. Die honde ook.

The Karoo Prinia
Janey W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janey W
Saam met vriende

Peaceful weekend on the stoep, exactly what we were looking for!

Charming and traditional old cottage surrounded by Spekboom, just what the doctor ordered for a quiet family weekend away. Great showers, firm beds, wifi and a gas oven/hob - all a plus. In walking distance to almost everything in Prince Albert. The furniture is old, which suits the age of the building, so don't expect modern and new, enjoy true Prince Albert heritage. The stoep is the best part, we spent hours with our feet up, reading and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thanks Janey, you summed the Karoo Prinia up beautifully.

The Karoo Prinia
Elbie H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Jenny is 'n wonderlike gasvrou. Alles was skoon en netjies. Die beskutte sonstoep is fantasties. Die stofie en elektriese komberse was 'n wenner! Die eiendom is veilig omhein en dierevriendelik. Baie lekker gekuier, stil omgewing en teen die koppie. Sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dankie Elbie. Ek is bly jy het dit so geniet. Kom kuier weer, enige tyd.

The Karoo Prinia
Arina S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in 'n stil omgewing.

Dit was ons tweede kuier by The Karoo Prinia en ons het heerlik gebly. Netjiese, gerieflike en veillige akkommodasie in 'n stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dankie Arina. Jy is baie welkom, enige tyd.

The Karoo Prinia
Arina S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierhuis.

Ons het heerlik gekuier - huislike, netjiese en gerieflike blyplek vir 'n hele paar dae se verblyf. Ons sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thanks Arina, so glad you has a good stay. We welcome you back at any time!

The Karoo Prinia
Carina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het was daar, aandag is gegee aan klein dingetjies om ons verblyf gemaklik te maak.

Ons gaan definitief weer kom! Jenny was baie vriendelik en hulpvaardig en ons verblyf in Karoo Prinia was lekker rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thank you Carina, so glad you all enjoyed yourselves. We look forward to having you here again sometime.

The Karoo Prinia
Jeanne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne V
Gesin met tieners

Was 'n heerlike Karoo-ervaring.

All was well, glasses and cutlery needs a bit of attention. There were a lot of flies too, maybe spray the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Belated thanks for your review. We appreciate constructive comments and constantly strive to improve our guest experience.

The Karoo Prinia
Dolf B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B
Saam met vriende

Netjies en skoon, goed ingerig. Bied 'n goeie uitsig oor die Swartberge en wonderlikke sonopkoms.

Die huis het n lekker kuier-stoep wat sorg vir gesellige kuier-aande. As ek iets kon verbeter sou dit die braaigeriewe wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Thank you for your review Dolf. We appreciate the constructive comments and have been looking into improving the braai facilities.

The Karoo Prinia
Gideon R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R
Saam met vriende

Wat 'n heerlike naweek met wonderlike verblyf!

Jenny baie dankie vir al jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dit is n plesier Gideon. Ek hoop ons sal jou weer sien!

The Karoo Prinia
Philip B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Saam met vriende

Gemaklik.

Gemaklik gebly - pasop maar net vir al die mozzies! Lekker huis, lekker dorp, lekker man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Karoo Prinia se terugvoer

Dag se Corne. Dankie vir die review! Ek is bly jy het maklik gebly.Jammer vir die mozzies! Hoopelik sien ons jou veer.

The Karoo Prinia
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bf3b287ede4236bf14efb5135f1ce82796d7a053fa37d8bfa2d7dbc18bb386766409dcc054a0fdf658cdf9d82c68ad6ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 2B Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.233892028628 22.03077697235