Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Prinia

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Linne en badhanddoeke word voorsien.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Rook is verbode binne.
Batterye en 'n omsetter hou die waaiers, ligte, WiFi en selfoonlaaigeriewe tydens beurtkrag aan.
Let daarop dat die kothuis met 'n trap bereik word en ook trappe binne-in het.
Inprop-muskietweerders word voorsien en daar is plafonwaaiers en muskietnette op sommige van die vensters. Bring asb. muskietafweermiddel saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bf3b287ede4236bf14efb5135f1ce82796d7a053fa37d8bfa2d7dbc18bb386766409dcc054a0fdf658cdf9d82c68ad6ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 2B Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.233892028628 22.03077697235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem