The Lemon Tree
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Virginie R - Okt 2023
Algehele gradering
All was perfect!
Willem H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi en karaktervol.
Wayne J - Jan 2023
Algehele gradering
We had a short but enjoyable stay at The Lemon Tree in Prince Albert. The accommodation was perfect for our young family.
Michelle H - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Kari S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik en snoesig. Net jammer ons het nie langer gebly nie.
Hampie L - Jan 2022
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Coenraad S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek op Prince Albert!
Sabine B - Jan 2020
Algehele gradering
Overnight stay in charming Prince Albert at cozy Lemon Tree.
The Lemon Tree se terugvoer
Thank you for choosing The Lemon Tree. It was a pleasure being your host. We are pleased you enjoyed your stay. Please come and visit us again. Warm regards, Leonie.
Gawie L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met baie vriendelike gasvrou en gasheer.
The Lemon Tree se terugvoer
Ons is so bly dat julle julle kuier in Prins Albert geniet het en dat julle The Lemon Tree gekies het om te oornag. Dit was 'n plesier om julle gasvrou en gasheer te wees. Vriendelike groete, Leonie.
Johann V - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon en netjies.
The Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie dat julle by The Lemon Tree oornag het. Dit was ‘n plesier om julle gasvrou te wees.
Vriendelike groete
Leonie
Jeanita V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies, plek kiein en 'n pragtige dorpie!
The Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Jeanita vir die mooi getuigskrif. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Leonie
David P - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful place. Exceeded our expectations.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek wat ons verwagtinge oortref het.
Ons het regtig ons verblyf by Lemon Tree geniet. Die kamer was netjies en modern. Sal regtig vir enige iemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Lemon Tree se terugvoer
Thank you David! We are very pleased that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again soon.
Best regards, Leonie
Marina B - Des 2018
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Lees meerThe Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Marina en Gerhard! Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle weer eendag terug te verwelkom.
Beste Groete,
Leonie - The Lemon Tree
Elana F - Sep 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagfasiliteit.
The Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Elana, vir die mooi getuigskrif. Ons hoop om vir julle binnekort weer te sien. Groete, The Lemon Tree.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap