LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lighthouse | LekkeSlaap
+11

The Lighthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Lighthouse is 600 m vanaf Gansbaai se dorp en hawe geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste.

Die woonstel het ’n see-tema het het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n slaapbank in die leefarea en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 6.

Die sitarea het ’n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om op die stoep te rook, maar rook is verbode binne. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kompleks het ’n hysbak en veilige onderdakparkeerplek. Daar is ook ’n pizzeria en skemerkelkiekroeg in die kompleks.

Gansbaai is omring deur ’n wye verskeidenheid plantspesies en daar is verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede soos haaihokduik, wandel- en voetslaanpaaie, walviskyk en die African Penguin and Seabird Sanctuary.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lighthouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The Lighthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fabriekstraat, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX8bv3TnA147XQx3xRh7NTLekrJ0fdTMMoIjZz9DX0BXTmqeHlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Fabriek Street Baleana Bay 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.5855589882 19.35075451475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!