The Lions

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied.

Ons het die huis se ouwêreldse gevoel behou met Oregon-dennehoutvloere, en is geleë in die hartjie van Kaapstad tussen Tafelberg en die middestad.

Die Tafelberg kabelkar, V&A Waterfront en Kampsbaai en Clifton strande is almal binne 'n 10 minute rit geleë.

Ons bied verblyf in 6 slaapkamers, elkeen met en suite-badkamers, en bied verblyf vir tot 12 gaste. Elke kamer bied slaapplek vir 2 mense. Vyf uit die ses badkamers het storte. Die oorblywende badkamer het beide 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Dit het 'n oopplan-sitkamer/-eetkamer met moderne kombuis en aparte opwas-area.

'n Ruim, privaat tuin en privaat parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n gesofistikeerde alarmstelsel regdeur die onderneming vir jou veiligheid. The Lions sluit 'n ten volle toegeruste, moderne kombuis wat 'n yskas-vrieskas, oond, stoofplaat, mikrogolf en wasmasjien bevat, in. Alle linne word voorsien. Die huis word daagliks skoongemaak.

Die gebied spog met 'n goeie keuse van hoogs aangeskrewe restaurante, koffiewinkels, wynkroeë en deli's.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lions gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]