Kirstenhof Akkommodasie by The Loft | LekkeSlaap
+22

The Loft

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir The Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hamish A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hamish A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker veilige verblyf.

Baie lekker gekuier alles was mooi skoon.

Deon G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Genoeg vir enige blitsbesoek aan die stad.

Alicia K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en netjies, ons het net 'n slaapplek nodig, daarom is dit voldoende.

Die kombuistoestelle moet ernstig opgegradeer word, veral vir die prys wat jy betaal. Geen DStv, net SABC-kanale nie. Geen en suite-badkamer nie, wat 'n probleem kan wees, aangesien jy die trappe moet gebruik om die badkamers onder te gebruik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Everything was clean and tidy, we only needed a place to sleep so therefore it as sufficient.

The kitchen utilities is need of a serious upgrade, especially for the price that you are paying. No DStv only SABC channels. No en-suite bathroom, which can be a problem as you have to take the stairs to use the downstairs bathroom facilities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wendy J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy J
Enkelreisiger

Lieflike gashere en 'n mooi eenheid.

Ek het aangenaam by The Loft gebly. Baie vriendelike gashere. Dit is naby die Amerikaanse ambassade, wat baie nuttig was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely hosts and a pretty unit.

I had a pleasant stay at The Loft. Very friendly hosts. It is close to the US Embassy which was very useful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Loft's terugvoer

Thank you so much, Wendy.

Safe travels!

The Loft
Madeleine D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The loft is neat and clean with super friendly hosts. Will definitely go there again.

See rating.

The Loft's terugvoer

Thank you, Madeleine for the kind review!
It was lovely to meet you and Johnny.

The Loft
Lydia D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Was mal oor die privaatheid en sekuriteit!

Absoluut mal daaroor, wou iewers vreedsaam gaan en het presies wat ek gesoek het. Baie veilig en rustig. Niks kort van die perfekte naweek weg nie. Die winkelsentrum was ook baie naby, so as ek iets vergeet het, was dit letterlik 'n klipgooi weg. Liefde liefde het dit liefgehad!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Loved the privacy and security!

Absolutely loved it, wanted to go somewhere peaceful and got exactly what I was looking for. Very secure and serene. Nothing short of the perfect weekend away. The mall was also very close by, so in the event I'd forgotten anything, it was literally a stone throw away. Love love loved it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Loft's terugvoer

Thank you, Lydia, for your kind feedback! So glad you guys had a peaceful break.

The Loft
Hester W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Close to US Embassy Cape Town.

My daughter went for her Visa and we were looking for a place to overnight close to the Embassy and this place was just what we needed for the evening. Owners are very friendly and we could not ask for a better place to stay. Well priced!

The Loft's terugvoer

Thank you so much for the kind words Hester.
What a great new adventure in your lives. Safe travels is so exciting

The Loft
Christa E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa E

Rustige atmosfeer en uitstekende ligging.

Netjies, goeie ligging.

The Loft's terugvoer

Baie Dankie Christa ! Bly julle het die Kaap geniet🌸

The Loft
Igne' R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igne' R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ideaal.

The Loft is uitmuntend. Gasheer was baie vriendelik, die eenheid was veilig en rustig, pynlik netjies ingerig en is sentraal geleë vir reisigers wat die pragtige Kaapse Skiereiland en die omliggende area wil verken. Een vriendelike voorstel is om dalk nog 'n paar stukke eetgerei en kombuisware te kry soos bv. steak-messe en 'n bak vir die mikrogolfoond.

The Loft's terugvoer

Baie dankie!

The Loft
Elsa S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie verblyf en vriendelike ontvangs.

The Loft's terugvoer

Dankie. Ek hoop julle het lekker gekuier in die Kaap.

The Loft
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soliterstraat 2, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNzA2MmYxLTBlOGQtNGZlNy05MmM0LTU0N2FjNzJhNDAwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Soliter Street Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.072202055761 18.451201468706
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za