LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft on 102 | LekkeSlaap
+10

The Loft on 102

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir The Loft on 102
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marina V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V
Gesin met tieners

Die eenheid kort opgradering.

Geen koffie of tee. Al is dit selfsorg, is dit tog gaaf as daar bv. tee en koffie beskikbaar is vir die eerste aand. Sommige van die inligting is misleidend. Onder is slegs een kamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, word net geskei deur 'n muur. Badkamer, veral stort, kort goeie skoonmaak. Een van die komberse was nuut, maar ander komberse het troeteldierhare op. Dubbelbed kan gerus vervang word.

Nelmari C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The Loft on 102 is 'n gesellige oornagstop of, soos vir ons verblyf, vir die naweek. Dit voel nie eens of jy in 'n vreemde bed slaap nie, want die rustigheid en geselligheid spreek vanself. En jy het alles wat jy nodig het. Baie dankie vir Melody met haar vriendelikheid van ons voor die hek gestop het tot ons weer moes groet. Ons sal beslis weer hier bly!

Rochelle G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle G
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Ons is van mening dat die eenheid kan doen met 'n goeie "spring clean". Verskaf asb. 'n volgroote Weber braai vir die balkon area. Die volle DStv-pakket was welkom.

Marina B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal dit weer doen.

Dit was baie lekker, vriendelike mense en kon lekker uitrus voor verder reis.

Karen H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en gemaklik.

Melodie is ongelooflik vriendelik en behulpsaam met enige versoek! Die verblyf was baie netjies en skoon. Kan dit definitief aanbeveel vir enige iemand. As my kinders volgende jaar weer by Witrivier gaan toer sal ek weer daar bly. En die nuwe braai werk soos 'n bom. Baie dankie vir almal se moeite om dit gemaklik en aangenaam te maak vir ons!

Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 102, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MTVjNTA2LTE4MzAtNGVlYS05NWYzLTlkZTVjZWFiODZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Holding 102 White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.320229147335 31.044483929873
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!